Groot pret by Fo­re­ver Re­sorts

Beeld - - Bruide -

Fo­re­ver­va­kan­sie­be­stem­mings is trots Suid­A­fri­kaans, en lê wyd en syd oor die ver­skeie pro­vin­sies uit­ge­sprei – tot in die mees ver­steek­te en ro­man­tie­se hoe­kies van ons be­to­we­ren­de land.

On­ge­rep­te Bos­veld, skou­spel­ag­ti­ge berg­pie­ke en spro­kies­wou­de is maar net ’n hand­jie­vol van die be­to­we­ren­de land­skap­pe wat jy by Fo­re­ver Re­sorts, Lod­ges, Ho­tels & Retre­ats sal raak­loop.

Of jy nou luuk­se ho­tel­ver­blyf, ’n ge­sel­li­ge hout­hui­sie in die bos, ’n ge­mak­li­ke self­sor­g­cha­let, ’n ruim ge­sins­ka­mer of ’n gras­groen kam­peer­plek­kie langs die ri­vier­wa­ter ver­kies, Fo­re­ver het be­slis iets vir al­mal.

Wat pret en a­von­tuur be­tref, is Fo­re­ver i­de­aal vir oud en jonk – so bring som­mer die he­le ge­sin en kom ge­niet die warm en koue swem­bad­ dens, stap­roe­tes, berg­fietspaad­jies, perdry­rit­te, tram­po­liens, mi­ni­gholf, en so­veel meer. El­ke Fo­re­ver­oord het ’n u­nie­ke sjar­me wat on­mid­del­lik jou hart sal steel.

Ver­trek van­dag nog op jou Fo­re­ver a­von­tuur! Be­spreek ’n vin­ni­ge weg­bre­kie saam met jou lie­fie, of ’n lui­lek­ker ge­sins­va­kan­sie – aan­lyn of deur ons sen­tra­le hulp­lyn. ) Fo­re­ver Re­sorts gee ’n va­kan­sie­pak­ket van R2 500 aan elk van die maand­wen­ners.

Ty­dens die ga­la­ge­leent­heid gee hul­le aan die wen­ner ’n va­kan­sie­pak­ket van R10 000, ’n R7 000­pak­ket aan die bruid in die twee­de plek en ’n R5 000­pak­ket aan die bruid in die der­de plek.

Daar is ook ’n R5 000­pak­ket­prys vir die le­ser wat vir die guns­te­ling­bruid stem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.