Nuut op Via: ‘Bak of brou?’

Beeld - - Lifestyle - Op Via. Wat is vir jou die kos­baar­ste woord in A­fri­kaans?

ek dit ge­lees, en iets het in my hart ver­skuif. Daar­na was po­ë­sie my vriend, maar hier­die ge­dig bly die ver­trek­punt. My kos­baar­ste woord? Deer­nis. ) Ek wou nog sê word vir die eer­ste keer op Via uit­ge­saai en die do­ku­men­têr se En­gel­se weer­ga­we, I Wish I’d Said, word ’n Splin­ter­nu­we kos­pro­gram, Bak of brou?, be­gin Maan­dag 17 Ju­lie 18:30 op Via (DStv­ka­naal 147). In dié bak­kom­pe­ti­sie be­stel ’n be­ken­de ’n koek. ’n Pro­fes­si­o­ne­le bak­ker en ’n a­ma­teur­bak­ker bak elk die koek en die be­stel­ler kies wat­ter een die bes­te is. Anél Pot­gie­ter, skry­wer van Rap­port se kos­ru­briek, is die aan­bie­der. op So­we­to TV en KZN TV uit­ge­saai. Ek wou nog sê sal in die vol­gen­de tyd­gleu­we weer op VIA uit­ge­saai word: ) 19 Ju­lie om 01:30 ) 19 Ju­lie om 07:30 ) 20 Ju­lie om 13:30 ) 22 Ju­lie om 15:30 ) 23 Ju­lie om 03:30 ) 23 Ju­lie om 13:00 ) 24 Ju­lie om 01:00

Anél Pot­gie­ter

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.