Leef­styl met

Beeld - - Lifestyle - Hoe sal die pro­jek Suid­A­fri­kaan­se let­ter­kun­de en die le­wens van Suid­A­fri­kaan­se le­sers ver­ryk? Hoe het jy by die pro­jek en die dok­kie be­trok­ke ge­raak? Is po­ë­sie vir al­mal? Wat is jou bood­skap aan men­se wat voel dit is nie? Wat­ter A­fri­kaan­se ge­dig sal jou

Via (DStv-ka­naal 147) bring op 18 Ju­lie 2017 om 19:30 hul­de aan oud­pres. Nel­son Man­de­la deur eks­klu­sief ’n spe­si­a­le do­ku­men­têr oor die krag van po­ë­sie, Ek wou nog sê, uit te saai. In dié do­ku­men­têr ge­sels Coe­nie de Vil­liers met be­kroon­de dig­ters soos An­tjie Krog en woord­men­se soos Fran­cois van Co­ke oor die po­ë­sie se ver­moë om dit te ver­woord wat ’n mens nie al­tyd kan nie. Die uur lan­ge do­ku­men­têr raak ook die po­ë­sie se krag om wan­hoop te be­veg en die dood te ver­werk aan. Ek wou nog sê word deur A­vbob en Et Al, die be­graf­nis­on­der­ne­mer se a­gent­skap, aan­ge­bied. Ons het met Coe­nie ge­sels oor hier­die pro­jek. Let­ter­kun­de – en dus ook hier­die pro­jek – ver­woord wat men­se voel. Ek dink soms die woord “let­ter­kun­de” skep ’n ver­sper­ring by men­se. Prag­ti­ge, aan­gry­pen­de sto­ries wat goed ge­skryf is, word in­der­daad mos eint­lik let­ter­kun­de, of dit nou ’n ro­man is wat eer­lik en ou­ten­tiek is, en of dit ’n ge­dig is wat jou aan die hart vat. Let­ter­kun­de – dit wil sê die mag van die woord en hoe goed ons dit kan ont­sluit – ver­tel ons sto­ries, en maak sin van dit wat ons méns maak. Dis mos hoe ons die ge­skie­de­nis van die hart van dag tot dag en van jaar tot jaar op­te­ken. Die pro­duk­sie­span het my ge­na­der en ge­vra of ek die pro­gram sou aan­bied en die on­der­hou­de doen. Dis min dat ie­mand jou vra om iets te doen waar­in jy wérk­lik kan glo, en so iets is vir my die po­ë­sie. Dis ek­stra lek­ker dat daar ’n borg is wat be­reid is om geld te skenk om dit te be­vor­der. Ek het da­de­lik “ja” ge­sê en is vol­uit be­trok­ke. Ek help ook so bie­tjie ag­ter die skerms om van die uit­voe­rings en in­kle­dings by­me­kaar te sit. Po­ë­sie is son­der twy­fel vir al­mal. Dis ge­woon cool. Na­tuur­lik is al­le po­ë­sie nie on­mid­del­lik toe­gank­lik vir al­mal nie, maar daar is meer as ge­noeg goeie werk vir al­mal om be­te­ke­nis uit te put. En dis mos maar waar­om die le­we gaan, nie waar nie? Ons pro­beer al­mal sin maak van dit wat om ons en met ons ge­beur – en dis waar­mee po­ë­sie ons help. My bood­skap is een- vou­dig: moe­nie daar­voor skrik nie, en luis­ter en lees son­der om te oor­deel – dit sal ’n ont­dek­king wees wat jou le­we ver­an­der! Die ge­dig wat my al­tyd sal raak, is N.P. van Wyk Louw se “Vroeg­herfs”. As jon­ge­ling het

Coe­nie de Vil­liers is die aan­bie­der Ek wou nog sê

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.