Ge­meng­de suk­ses vir vel­dat­le­te

Beeld - - Sport - Wim P­re­to­ri­us Mor­né Brandon (56.53 m) het die bes­te van die twee Suid­A­fri­ka­ners ge­vaar wat ge­kwa­li­fi­seer het vir die eind­ron­de van die dis­kus by die o.18­Wê­reld­by­een­koms in Nai­ro­bi. Man­sen­kel­spel: Vroue: Suid­A­fri­ka 59, ti­ni (SA), C­hez 9. Ro­ry Sab­ba66­

Suid-A­fri­ka se twee 100 m-me­dal­je­wen­ners, Ts­he­no­lo Le­mao en Rets­hi­di­sitswe M­len­ga, het gis­ter op die o.18-Wê­reldat­le­tiek­by­een­koms in Nai­ro­bi, Ke­nia, op koers ge­bly om dié pres­ta­sie ook in die 200 te her­haal.

Le­mao het sy uit­dun in 21.27 sek. ge­wen, ter­wyl M­len­ga twee­de was in sy uit­dun in ’n tyd van 21.31. Al­bei is deur na die half­eind­ron­de.

Paul T­ri­ten­ne van Frank­ryk se 21.08 was die vin­nig­ste tyd in die vier uit­dun­ne. Die half­eind­ron­de vind van­mid­dag plaas.

Le­mao is Woens­dag as die wê­reld se o.18-kam­pi­oen in die 100 m ge­kroon. Dit was die eer­ste keer ooit dat Suid-A­fri­ka dié i­tem kon wen op die by­een­koms.

M­len­ga het die sil­wer­me­dal­je ver­o­wer.

In die seuns se dis­kus­gooi het Mor­né Brandon (56.53 m) en Johna­than de La­cey (55.00 m), wat Don­der­dag die brons­me­dal­je in die ge­wig­stoot ver­o­wer het, ge­kwa­li­fi­seer vir die eind­ron­de, wat ook van­dag plaas­vind.

Ro­bert de Vil­liers het vir die eind­ron­de van die 2 000 m-hin­der­nis ge­kwa­li­fi­seer na­dat hy een van die vin­nig­ste ver­loor­ders in sy uit­dun was. Sy tyd was 5:59.82. Ke­nia se Le­o­nard Bett (5:46.66) was die vin­nig­ste in die uit­dun­ne.

In die eind­ron­de van die dis­kus­gooi vir mei­sies het T­ha­ri­na van der Walt ’n po­di­um­plek mis­ge­loop na­dat sy vier­de ge­ëin­dig het met ’n bes­te af­stand van 47.27 m. Die Ku­baan Si­lin­da Mo­ra­les het ge­wen met 52.89 m.

Ju­li­an Bog­ner het nie een van sy bes­te wed­lo­pe in die half­eind­ron­de van die 100 m-hek­kies ge­had nie. Hy het laas­te ge­ëin­dig in 14.10 sek. en het dus nie vir die eind­ron­de ge­kwa­li­fi­seer nie.

In die mei­sies se 2 000 m-hin­der­nis het Ke­nia se Ca­ren C­he­bet (6:24.80) en Mer­cy C­hep­ku­rui (6:26.10) die res van die deel- ne­mers ore aan­ge­sit deur die goue so­wel as sil­wer­me­dal­jes in te oes. Suid-A­fri­ka se S­han­ley Koe­ke­moer was se­wen­de in 6:54.27.

In die mei­sies se 200 m het An­gel Ki­vi­do ses­de in haar uit­dun ge­ëin­dig en nie die eind­ron­de ge­haal nie. Haar tyd was 25.93. ) Die ont­trek­king van A­me­ri­ka, B­rit­tan­je, Ka­na­da, S­wit­ser­land, Nieu-See­land en Aus­tra­lië aan die by­een­koms mag dalk in van die at­le­te se guns tel.

Dis ver­al in die na­el­lo­pe waar die teen­woor­dig­heid van die A­me­ri­ka­ners son­der twy­fel ge- mis word.

Dié ses lan­de het al­mal ont­trek weens vrees vir hul vei­lig­heid weens die po­li­tie­ke on­se­ker­heid in Ke­nia.

A­me­ri­ka is die ver­de­di­gen­de kam­pi­oen na­dat hy in 2015 met 19 me­dal­jes (agt goud, vyf sil­wer en ses brons) huis toe is.

Suid-A­fri­ka het vyf­de op die by­een­koms ge­ëin­dig met vyf me­dal­jes (twee goud, twee sil­wer en een brons).

Suid-A­fri­ka het in Nai­ro­bi reeds vier me­dal­jes in­ge­palm, met ver­skeie be­lo­wen­de at­le­te wat nog die na­week in ak­sie sal wees.

HALF­EIND­RON­DE: Ma­rin Ci­lic (Kro, 7) k Sam Qu­er­rey (VSA, 24) 6­7(6), 6­4, 7­6(3), 7­5; Ro­ger Fe­de­rer (S­wit, 3) k To­mas Ber­dych (T­sjeg, 11) 7­6(4), 7­6(4), 6­4. BER­G­RI­VIER­MARATHON (Sout­kloof)

Der­de skof (75 km tus­sen B­rid­ge­town en Sout­kloof) en al­ge­heel:

1. A­drián Boros (Hong) 6:10.26 12:10.35; 2. Gra­e­me So­lo­mon 6:10.27 12:13.55; 3. Tom Lo­vemo­re (o.23) 6:23.49 12:44.47; 4. Mt­ho­bi­si Ce­le (o.23) 6:23.46 12:46.04; 5. Alan Hou­ston (o.23) 6:23.47 12:46.06; 6. Pe­tr Mo­jžíšek 6:25.23 12:46.22; 7. M­pi­lo Zon­di (o.23) 6:29.41 12:52.05; 8. Hein­rich S­chloms 6:27.56 13:02.51; 9. Keith Mou­le (B­rit) 6:17.29 13:12.22; 10. M­velo N­gi­di (o.18) 6:33.46 13:13.18.

1. Bi­an­ca Be­a­vitt 6:55.19 13:55.15; 2. Kir­sten Pen­de­ris 7:20.13 14:51.20; 3. Ro­byn Hen­der­son 7:29.53 15:01.31. WÊ­RELD­JEUG­TOER­NOOI (Ga­boro­ne, Botswa­na)

U­gan­da 34; Ma­lei­sië 57, Sri Lan­ka 53; S­kot­land 58, Ja­mai­ka 45; Sin­ga­poer 68, G­re­na­da 55; Wal­lis 47, Bar­ba­dos 44; Botswa­na 45, Sa­moa 43; T­ri­ni­dad & Toba­go 51, Noord­Ier­land 40; Nieu­See­land 79, Fidji 28; Zim­bab­we 55, Cook­ei­lan­de 41; Aus­tra­lië 59, En­ge­land 39. o.13­CRA­VEN­WEEK (Bloem­fon­tein) WP 28, OP 0; Bo­land 17, SWD 17; Na­mi­bië 27, G­rif­fons 20; G­rie­kwas 37, Zim­bab­we 21; Pu­mas 106, Grens­plat­te­land 0; Blou Bul­le 26, Goue Leeus 17; Val­ke 24, KZN 24; Grens 31, Lim­po­po Blou Bul­le 29; Lui­perds 20, Vry­staat 19. o.16­GRANT K­HO­MO­WEEK (Bloem­fon­tein) WP 38, SWD 10; KZN 32, Goue Leeus 29; Na­mi­bië 59, Zim­bab­we 19; WP XV 60, Vry­staat XV 26; Lui­perds 46, Grens­plat­te­land 3; Vry­staat 38, Grens 20; Val­ke 36, OP 20; G­rif­fons 29, Lim­po­po Blou Bul­le 19; G­rie­kwas 24, Pu­mas 12; Blou Bul­le 43, Bo­land 32. TOUR DE FRAN­CE (Foix)

Der­tien­de skof (Saint­Gi­rons na Foix, 101 km):

1. War­ren Bar­guil (Fr, Te­am Sun­web) 2:36:29, 2. Nai­ro Quin­ta­na (Col, Mo­vis­tar Te­am), 3. Al­ber­to Con­ta­dor (Sp, Trek­Seg­af­re­do) die­self­de tyd; 4. Mi­kel Lan­da (Sp, Te­am Sky) +2; 5. Si­mon Ya­tes (B­rit, O­ri­ca­S­cott) +1:39; 6. Da­niel Martin (Ier, Quick­S­tep Floors); 7. Mi­chal K­wi­at­kow­ski (Po­le, Te­am Sky) +1:48; 8. Chris Froome (B­rit, Te­am Sky), 9. Fa­bio Aru (It, Asta­na Pro Te­am), 10. Ri­go­ber­to Uran (Col, Cann­on­da­leDra­pac).

12. Lou­is Mein­tjes (SA, UAE Te­am E­mi­ra­tes). Al­ge­heel:

1. Fa­bio Aru (It, Asta­na Pro Te­am) 55:30:06; 2. Chris Froome (B­rit, Te­am Sky) +6; 3. Ro­main Bar­det (Fr, AG2R La Mon­di­a­le) +25; 4. Ri­go­ber­to Uran (Col, Cann­on­da­le­Dra­pac) +35; 5. Mi­kel Lan­da (Sp, Te­am Sky) +1:09; 6. Da­niel Martin (Ier, Quick­S­tep Floors) +1:32;

Mein­tjes +4:51. Jeug­ka­te­go­rie:

2. Mein­tjes +2:47.

1. Si­mon Ya­tes (B­rit, O­ri­caS­cott) 55:32:10; JOHN DEE­RE CLAS­SIC (Il­li­nois)

Voor­ste tel­lings ná eer­ste ron­de (VSA, ten­sy an­ders ver­meld): 63­C­har­les

65­C­had

Ho­well III, Ol­lie S­chnie­der­jans; Camp­bell, Pa­trick Rod­gers, Zach John­son; Re­a­vie, Brandon Hagy, Bry­son DeC­ham­beau, Da­niel Sum­mer­hays, Wes­ley Bry­an, T­rey Mul­li­nax, Sam Hors­field. van As­we­gen.

An­der SA tel­ling: 70­Ty­ro­ne

Fo­to: GETTY IMAGES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.