24 uur

SA hok­kie­vroue gooi kan­se teen C­hi­li weg

Beeld - - Sport - – Jo­hann de Ja­ger Doel­skop­

Ma­rin Ci­lic, hier is jou E­ve­rest! Dit sal mô­re in die han­de van die Kro­aat Ma­rin Ci­lic wees om Ro­ger Fe­de­rer van ’n on­ge­ken­de agt­ste Wim­ble­don-ti­tel – en ver­de­re be­ves­ti­ging van sy sta­tus as le­gen­de – te weer­hou.

En om dié reus te poot­jie, gaan bloed­sweet kos.

Ci­lic en Fe­de­rer het gis­ter hul plek­ke in van­jaar se Wim­ble­don-eind­stryd op uit­een­lo­pen­de ma­nie­re be­spreek.

Waar Ci­lic vier stel­le no­dig ge­had het en daar vir die groot­ste deel van sy half­eind­stryd teen Sam Qu­er­rey min te kies was tus­sen die twee, het Fe­de­rer ’n veg­lus­ti­ge To­mas Ber­dych in skoon stel­le oor­kom.

Ci­lic was in net min­der as drie uur met 6-7 (8/6), 6-4, 7-6 (7/3), 7-5 baas oor Qu­er­rey. Fe­de­rer se se­ge met 7-6 (7/4), 7/6 (7/4), 6-4 het 2 uur en 18 mi­nu­te ge­duur.

Waar Ci­lic die eer­ste keer in ’n Wim­ble­don-eind­stryd gaan speel, sal dit Fe­de­rer se 11de keer op dié ver­hoog wees. Net Mar­ti­na Na­vra­ti­lo­va (12) het in meer ti­tel­stry­de op dié gras­baan ge­speel.

Net meer as drie we­ke voor sy 36ste ver­jaars­dag sal Fe­de­rer ook die toer­nooi se oud­ste eind­stryd-spe­ler se­dert Ken Ro­se­wall (39) in 1974 word. En se­ë­vier hy oor Ci­lic – soos die be­roeps­wed­ders deur die bank glo hy sal – sal hy die eer­ste spe­ler ooit wees wat agt keer as ko­ning van Wim­ble­don ge­kroon word.

Fe­de­rer het dit gis­ter in die half­eind­ron­de baie moei­lik ge­vind om a­mok op Ber­dych se af­slaan te maak, maar hy was nie­te­min stryk­deur die bes­te spe- ler. Hy het 53 wen­houe ge­slaan teen­oor Ber­dych se 31, en twee keer op die T­sjeg se af­slaan deur­ge­breek.

Fe­de­rer het die eind­stryd ge­haal son­der om ’n stel in die toer­nooi te ver­loor, en son­der om ooit on­der druk ge­plaas te word.

Vir hom wag nou ’n dag van po­ten­si­ë­le ge­skie­de­nis – maar in Ci­lic sal hy ’n teen­stan­der hê wat nie som­mer net sal om­rol nie. Ci­lic gaan in die voet­spo­re van sy land­ge­noot Go­ran I­va­ni­se­vic pro­beer volg deur as die Wim­ble­don-kam­pi­oen ge­kroon te word.

I­va­ni­se­vic was die laas­te Kro­a­tie­se wen­ner van dié toer­nooi toe hy in 2001 met die Aus­tra­lier Pat Raf­ter in die eind­stryd af­ge­re­ken het.

Vir Qu­er­rey was hier­die net een wed­loop té ver, na­dat hy sy vo­ri­ge drie wed­stry­de al­mal in vyf stel­le ge­wen het.

Dit was Ci­lic se vyf­de ag­ter­een­vol­gen­de se­ge oor sy A­me­ri­kaan­se teen­stan­der.

Ci­lic, wat die A­me­ri­kaan­se Ope-ti­tel in 2014 ver­o­wer het, deur on­der meer met Ro­ger Fe­de­rer klaar te speel voor­dat hy Ja­pan se Kei Nis­hi­ko­ri in die eind­stryd ge­klop het, het nou die eer­ste keer in 11 pro­beer­slae die eind­stryd van Wim­ble­don ge­haal. Die Suid­A­fri­kaan­se vroue­hok­kie­span sal A­me­ri­ka in mô­re se laas­te groep­wed­stryd moet klop om die kwart­eind­stryd van die Wê­reld­li­ga­half­eind­toer­nooi by Wits te haal.

Dit kom na­dat die Pro­te­as, 13de op die wê­reld­rang­lys, ’n paar gul­de ge­leent­he­de weg­ge­smyt het in gis­ter se krag­me­ting met C­hi­li, wat 20ste op die rang­lys is.

Die Pro­te­as is met 1­0 ge­klop en het hul der­de ag­ter­een­vol­gen­de ne­der­laag ge­ly.

Suid­A­fri­ka het daar­mee tot laas­te in sy groep uit­ge­sak.

Ma­nu­e­la Ur­roz het C­hi­li net ná rus­tyd laat voor­loop ná ’n straf­hoek. ) Die SA mans speel van­dag in hul voor­laas­te groep­wed­stryd teen E­gip­te wat ook vroe­ër teen Duits­land (0­5) en Ier­land (1­2) ver­loor het. Suid­A­fri­ka het in sy eer­ste wed­stryd met 0­2 teen Ier­land ver­loor en is toe met 3­4 deur die Duit­sers ge­klop. Die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie is die nie­amp­te­li­ke kam­pi­oen van van­jaar se o.16­Grant K­ho­mo­ én die o.13­Cra­ven­week.

Sy o.16­rug­by­span het die Suid­wes­te­li­ke Dis­trik­te gis­ter by G­rey­kol­le­ge in Bloem­fon­tein in die hoof­wed­stryd met 38­10.

Vroe­ër was sy o.13’s in húl hoof­wed­stryd met 28­0 baas teen die Oos­te­li­ke Pro­vin­sie.

Die WP se o.16­span het ses drieë teen­oor die twee van die SWD ge­druk. Met rus­tyd was die SWD slegs met 5­12 ag­ter.

In die o.13­stryd het die WP se Brad­ley S­tan­fliet, D­wig­ht Pie­ter­sen en Ja­c­ques Joos­te (2) drieë ge­druk, ter­wyl P­hil­lip­Al­bert van Nie­kerk met vier doel­skop­pe ge­slaag het.

Pun­te­ma­kers in o.16­eind­stryd: WP 38 (12): Drieë:

An­ge­lo Osch, Ca­rel du P­les­sis (2), Ti­aan P­re­to­ri­us (2), Fa­bri­zio Lin­nert. Ki­an Me­a­don (2), Lin­nert (2). Ver­non Pau­lo, Au­burn Be­

pe: SWD 10 (5): Drieë:

S­port­re­dak­sie

zui­den­hout.

Fo­to: GETTY IMAGES

Ro­ger Fe­de­rer sal mô­re vir die 11de keer in sy loop­baan in die Wim­ble­don­eind­stryd speel.

Ma­rin Ci­lic

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.