(An­der) wa­ter­ba­ba C­had tei­ken wê­reld­ti­tel nr. 2

Beeld - - Sport - Ti­nus van S­ta­den

C­had Ho, die Suid-A­fri­kaan­se O­lim­pie­se oop­wa­ter­swem­mer, sal van­dag poog om sy ti­tel in die 5 km-oop­wa­ter­swem op die Wê­reld­by­een­koms in Boe­da­pest, Hon­ga­rye, te ver­de­dig.

Ho was twee jaar ge­le­de op die Wê­reld­by­een­koms in Ka­zan, Rus­land, die vin­nig­ste man oor 5 km. Sy wen­tyd was toe 55 mi­nu­te en 17,6 se­kon­des.

Ho is een van twee Suid-A­fri­kaan­se mans wat aan die 5 km deel­neem. Hy het ver­le­de jaar die 11de plek be­haal in die 10 km-swem op die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro, Bra­si­lië.

Da­nie Marais sal saam met Ho aan dié i­tem deel­neem. Marais het Ho in Maart op die Suid-A­fri­kaan­se oop­wa­ter-by­een­koms op Jef­freys­baai in die 5 km met ’n tyd van 55:25.77 ge­klop. Ho was twee­de in 55:26.25. Hy het die 10 km op Jef­freys­baai ge­wen.

Ro­byn King­horn en Sasha Nord­en­gen-Cor­ris sal Suid-A­fri­ka mô­re in die 10 km vir vroue ver­teen­woor­dig.

Nord­en­gen-Cor­ris het die 10 km op die na­si­o­na­le kam­pi­oen­skap in 2 uur 2 mi­nu­te en 8.52 se­kon­des ge­wen. King­horn was twee­de in 2:02:08.81.

Die 10 km vir mans vind Dins­dag plaas. Ho neem ook in dié i­tem deel.

Ni­co­la­os Ma­nous­sa­kis, wat twee­de op die SA by­een­koms ge­ein­dig het, is die an­der SuidA­fri­ka­ner wat die 10 km gaan swem.

Woens­dag swem die O­lim­pi­ër Mi­chel­le We­ber en King­horn in die 5 km vir vroue.

Swem Suid-A­fri­ka het 14 swem­mers en ses oop­wa­ter­swem­mers na Boe­da­pest ge­stuur.

Su­per­ster­re soos C­had le Clos en Ca­me­ron van der Burgh sal van 23 tot 30 Ju­lie in ak­sie wees.

Suid-A­fri­ka het ook ’n duik­span, sier­swem­span en ’n man­sen vroue wa­ter­po­lo-span na die Wê­reld­by­een­koms ge­stuur. Oop­wa­ter­swem, 5 km 09:50: Oop­wa­ter­swem,

TV: Van­dag: 09:50: Mô­re:

vir mans (SS 8). 10 km vir vroue (SS 7).

Fo­to: GALLO IMAGES

C­had Ho in die Mid­mar­myl.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.