Drie vyf­tigs vir SA op eer­ste dag

Beeld - - Sport - Al­tus Mom­berg

Suid-A­fri­ka se twee veel­sy­di­ge spe­lers, Chris Mor­ris en Ver­non P­hi­lan­der, het sa­ke gis­ter­mid­dag be­red­der om die Pro­te­as in ’n ste­wi­ge po­si­sie te plaas aan die ein­de van die eer­ste dag van die twee­de krie­ket­toets teen En­ge­land.

Dié twee bou­lers het ’n on­oor­won­ne ven­noot­skap van 74 lo­pies om die se­wen­de paal­tjie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.