Ruim huis i­de­aal vir kin­ders

KORTLIKS

Beeld - - Huisgids - Voor­stad: Prys: Groot­te: Kon­tak: Ver­toon­tye:

. Ro­se­vil­le, die Moot

R1,45 mil­joen (of naas­te aan­bod)

Erf: 1 419 m²; Huis: 250 m²

Al­leen­a­gent Na­o­mi Jor­daan van C’nan­ru­ei­en­dom­me by 082 804 1200 of 012 331 0015 of na­o­mi@cnan­ru.co.za

Per af­spraak

Hier­die ka­rak­ter­vol­le huis wag in die hart­jie van die Moot. Op die in­las­fo­to links is die lek­kerkui­er­la­pa. Die tuin is ’n kin­der­pa­ra­dys, kom­pleet met ’n klim­raam en ’n swem­bad.

Die kom­buis is net­jies en goed toe­ge­rus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.