Puik ge­rie­we by me­re, wa­ter­weë

Beeld - - Huisgids - Be­lê in Lom­bar­dy Foun­tains

Dink jou in: Lief­li­ke, mo­der­ne meent­hui­se in ’n om­ge­wing met ma­gie­se me­re waar kalm­te so na­tuur­lik is soos a­sem­haal en vei­lig­heids­maat­re­ëls deel vorm van die on­op­val­len­de, maar hoogs doel­tref­fen­de in­fra­struk­tuur.

Wel­kom by die Lom­bar­dy Foun­tains-meent­hui­se in en by die vol­le­dig ont­wik­kel­de Lom­bar­dy E­sta­te & He­alth Spa in die oos­te van P­re­to­ria. ’n Be­perk­te ge­tal een­he­de in die twee­de uit­rei­king van fa­se 2 is bin­ne­kort op die mark. Een­he­de in fa­se 1 en die eer­ste uit­rei­king van fa­se 2 is uit­ver­koop.

Die Lom­bar­dy Foun­tainsmeent­hui­se is ’n vol­maak­te voor­beeld van mo­der­ne leef­styl­ge­hal­te. Die se­we een­hei­dop­sies wis­sel van twee tot vier ver­die­pings, een tot drie slaap­ka­mers en 123,8 m² tot 228,4 m² vloer­ruim­te.

Ruim pa­tio’s en bal­kon­ne kyk es­te­ti­ka is te dan­ke aan die be­kroon­de QTS Ar­chi­tects en Sa­o­ta. Die be­kroon­de land­skap­kuns­te­naars Uys & W­hi­te is die mees­ter­brein ag­ter die a­sem­ro­wen­de tui­ne, wa­ter­weë en me­re, wat die ont­wik­ke­ling en die rus­ti­ge at­mos­feer ver­vol­maak.

Ver­skeie groen i­ni­si­a­tie­we hou die prag­ti­ge om­ge­wing in ’n on­ge­rep­te toe­stand. Die land­goed kweek sy eie bo­me, her­plant gras en ge­bruik kom­pos van ’n self­on­der­hou­den­de kwe­ke­ry. Daar­by word so­wat 4 ton glas en pa­pier maan­de­liks her­win.

Ui­teet-ple­sier, sen­sa­si­o­ne­le pam­per­lang­ses­sies en ge­leent­he­de kan ge­niet word in die vyf­ster-Lom­bar­dy-boe­tiek­ho­tel, die be­kroon­de Soul­sti­ce Day Spa en die Lom­bar­dy-klub­huis.

’n Ten­nis­baan en land­goed­paaie wag vir ak­tie­we in­wo­ners wat hou van ver­ken­ning.

Word ’n in­wo­ner van dié ge­sog­te land­goed. Stuur e-pos na in­fo@lom­bar­dy­e­sta­te.co.za of bel die ont­wik­ke­laar by 087 725 5590.

Kie­skeu­ri­ge ko­pers het ’n be­perk­te ge­leent­heid om in die ge­sog­te Lom­bar­dy Foun­tains te be­lê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.