Ruim pa­tio’s en bal­kon­ne kyk uit op die fyn ont­werp­te land­skap­tui­ne in die bui­te­wy­ke van P­re­to­ria.

Beeld - - Huisgids -

uit op die fyn ont­werp­te land­skap­tui­ne in dié eks­klu­sie­we, mo­der­ne ruim­te wat ’n mens laat voel jy is in die stil­te van die plat­te­land, hoe­wel dit eint­lik in die bui­te­wy­ke van P­re­to­ria ë is. Dit is maar net en­ke­le van die ve­le voor­de­le van die lief­li­ke land­goed.

Of jy die een­heid vir jou­self of vir jou ei­en­dom­spor­te­feul­je koop, dit is ’n op­win­den­de be­leg­gings­ge­leent­heid in ’n ge­sog­te, aan­trek­li­ke en vei­li­ge land­goed.

Die ge­meen­skap van Lom­bar­dy is ver­wel­ko­mend, die ge­rie­we puik en die land­goed ge­rief­lik na­by P­re­to­ria se sa­ke- en ver­maak-spil­pun­te.

Die land­goed se ont­werp-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.