Jy kan jou kind help huis koop

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief

As ou­ers wil ons al­mal die bes­te vir ons kin­ders hê, en dit be­te­ken om hul­le te help om ver­ant­woor­de­li­ke be­slui­te te neem.

Een van die mak­lik­ste ma­nie­re om dit te doen, sê Bill Raw­son, voor­sit­ter van die Raw­son-ei­en­doms­groep, is om ge­son­de lang­ter­myn­be­leg­gings soos ei­en­dom aan te moe­dig. Dis na­tuur­lik mak­li­ker ge­sê as ge­daan as jy ’n jong vol­was­se­ne aan die be­gin van jou loop­baan is.

“Dis die moei­te werd om so vroeg moont­lik in jou le­we ’n ei­en­dom te koop, maar om ’n ver­band op ’n be­gin­ner­sa­la­ris te kry – selfs in ’n hoogs be­taal­de pos – kan moei­lik wees,” sê hy.

“’n Deel­ti­te­leen­heid in ’n goeie a­rea met goeie groei­voor­uit­sig­te kan mak­lik R1 mil­joen en meer kos – dis by­kans R10 000 per maand in ver­band­af­be­ta­lings, met die ver­on­der­stel­ling dat jy ’n 100%-le­ning kry, wat dees­dae haas on­moont­lik is.”

Om vir so ’n ver­band te kwa­li­fi­seer, sê hy, sal jou kind so­wat R35 000 per maand moet ver­dien.

“Ui­ter­aard ver­dien nie baie on-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.