Wat jy van son­pa­ne­le moet weet

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief

Krag­ta­rie­we bly s­tyg en ver­brui­kers kyk al hoe meer na al­ter­na­tie­we bron­ne soos son­pa­ne­le om hul huis­hou­de­li­ke e­lek­tri­si­teits­ver­bruik te ver­min­der.

A­dri­an Gos­lett, streeks­be­stuur­der en be­stuurs­hoof van Re/Max van Sui­der-A­fri­ka, sê daar is ’n ten­dens dat huis­ei­e­naars e­ner­gie­be­spa­ren­de maat­re­ëls in­stel om hul e­ner­gie­ver­bruik en al­ge­he­le uit­ga­wes van hul huis­hou­dings te be­perk.

“Hoe­wel die kon­sep van ‘groen e­ner­gie’ niks nuuts is nie, het duur­der e­lek­tri­si­teit ver­oor­saak dat ver­brui­kers baie meer be­wus is van hul krag­ver­bruik. ’n Stu­die deur die Na­ti­o­nal As­so­ci­a­ti­on of Ho­me Buil­ders (NAHB) toon dat ’n huis se e­ner­gie­doel­tref­fend­heid – af­ge­sien van die vei­lig­heid van ’n buurt – die groot­ste fak­tor is wat ’n be­sluit om ’n huis te koop, be­ïn­vloed.”

As ge­volg hier­van het son­pa­ne­le al hoe ge­wil­der ge­word. Huis­ei­e­naars moet eg­ter die vol­gen­de voor- en na­de­le van son­pa­ne­le in ge­dag­te hou: ) Voor­deel: La­er krag­re­ke­nings Om son­krag te ge­bruik, sal ui­ter­aard die krag­ver­bruik van­af die hoof­krag­net­werk as­ook die krag­re­ke­ning ver­min­der. In die mees­te ge­val­le sal son­pa­ne­le ’n be­spa­ring van 50% tot 75% mee­bring. Die geld wat ge­spaar word, kan vir an­der huis­hou­de­li­ke uit­ga­wes of vir die af­be­ta­ling van die pa­ne­le aan­ge­wend word. ) Na­deel: Die aan­vangs­kos­te Selfs al het pa­ne­le oor die ja­re meer be­kos­tig­baar ge­raak, is die aan­vangs­kos­te van die in­stal­la­sie steeds hoog. Dit kan tyd neem om die stel­sel af te be­taal – ge­woon­lik so­wat se­we jaar. ) Voor­deel: Huis­waar­de s­tyg E­ner­gie­doel­tref­fen­de e­le­men­te voeg waar­de tot ’n huis en ’n groot per­sen­ta­sie van die aan- ) Na­deel: Werk nie op al­le dak­ke nie Se­ke­re ti­pe dak­ke, soos by­voor-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.