Ver­brui­kers is baie meer be­wus van hul krag­ver­bruik en stel e­ner­gie­be­spa­ren­de maat­re­ëls in.

Beeld - - Huisgids - Vir meer in­lig­ting be­soek www.re­max.co.za.

vank­li­ke uit­leg word ver­haal wan­neer jy die huis ver­koop. Vol­gens die NAHB sal so­wat 61% van ko­pers be­reid wees om ’n by­ko­men­de R50 000 tot R100 000 te be­taal vir ’n huis met ken­mer­ke wat nuts­kos­te kan ver­laag. beeld lei­klip­te­ëls by ou­er hui­se, be­moei­lik die in­stal­le­ring van die son­pa­ne­le. Dan is daar ook die kwes­sie van die ruim­te wat jy op jou dak be­skik­baar het. ) Voor­deel: Ver­klein kool­stof­voet­spoor Om “groen” te raak sal jou we­lis­waar baie aan nuts­kos­te spaar en jou huis se waar­de ver­hoog, maar die fi­nan­si­ë­le as­pek is nie al waar­oor dit gaan nie. Ewe be­lang­rik is die vol­hou­baar­heid en die ver­min­de­ring van die huis­hou­ding se im­pak op die om­ge­wing. E­ner­gie wat op­ge­wek word uit fos­siel­brand­stof stel ska­de­li­ke kool­stof­di­ok­sied en me­taan­gas vry wat tot aard­ver­war­ming by­dra. Dit is nie die ge­val met son- pa­ne­le wat vir krag ge­bruik word nie. Son­pa­ne­le ver­eis ook nie wa­ter om krag te le­wer soos an­der e­ner­gie­bron­ne nie. ) Na­deel: In­stand­hou­ding Soos met al­le huis­hou­de­li­ke e­le­men­te, ver­eis son­pa­ne­le in­stand­hou­ding, wat tot ad­di­si­o­ne­le uit­ga­wes lei. Die son­pa­ne­le sal ge­reeld skoon­ge­maak en her­stel moet word in­dien no­dig, ter­wyl ver­se­ke­ring ook raad­saam is.

“Vir die reg­te huis kan die in­stal­le­ring van son­pa­ne­le ’n vol­hou­ba­re me­to­de bied om so­wel e­ner­gie­kos­te as die im­pak op die om­ge­wing te ver­min­der,” sê Gos­lett. )

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.