’n Mooi tuin – son­der wa­ter

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief Links: Vet­plan­te is ’n lus vir die oog – en spaar wa­ter. On­der: Met kuns­gras kan jy van gras sny en nat­gooi ver­geet

Streng wa­ter­be­per­kings laat waar­skyn­lik baie huis­ei­e­naars wak­ker lê oor die toe­koms van hul tui­ne, sê Co­lin P­riem, be­stuurs­hoof van A­friServ/A­fri­lands­ca­pes.

P­riem wys daar­op dat daar geen mak­li­ke op­los­sing is nie, maar wel ’n paar wen­ke om be­sorg­de huis­ei­e­naars deur die droë tyd­perk te help. Dit is nood­saak­lik om ’n grow­we dek­laag van boom­bas in bed­dings te ge­bruik, want dit sal voor­kom dat die bie­tjie vog wat daar is, ver­damp. Om voor die tyd kom­pos in bed­dings in te werk, sal ook help met wa­ter­te­rug­hou­ding en om die plan­te te voed. Dit sal die plant­sel­le ook so s­terk moont­lik hou. Hoe ge­son­der jou plan­te is, hoe be­ter is hul kans op oor­le­wing. Be­han­del jou bed­ding met “Boun­ce Back” en jou gras­perk met “Bla­de Run­ner”. P­riem be­veel aan dat al­le plan­te be­hoor­lik ge­snoei word. Dit sal die blaar­op­per­vlak ver­min­der en so­doen­de ook ver­dam­ping. As daar plan­te is wat in ska­du aard, moet hul­le nie aan di­rek­te son­lig bloot­stel nie. Oor­weeg dit om Astro­turf of kuns­gras te laat in­stal­leer. Met ’n sin­te­tie­se gras­perk hoef jy jou nie te be­kom­mer oor mod- ISTOCK Fo­to’s:

Bo: Spring in met die snoei­skêr en spaar wa­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.