Dit is ook raad­saam om uit te vind of die troe­tel­dier “ver­vang” mag word in­dien hy te ster­we sou kom.

Beeld - - Huisgids -

hof of ar­bi­ter ge­na­der word vir ’n be­slis­sen­de be­vel.

Ter­wyl die be­heer­lig­gaam van me­ning kan wees dat deel­ti­tel­ske­mas be­perk­te ruim­te het en daar­om net ’n se­ke­re aan­tal troe­tel­die­re van spe­si­fie­ke groot­tes kan ak­kom­mo­deer, moet die troe­tel­dier se ou­der­dom en die tyd wat hy reeds saam met die ei­e­naar is, in ag ge­neem word wan­neer ’n voor­ne­men­de ko­per ver­soek dat sy troe­tel­dier saam met hom bly. Dit is ook raad­saam om uit te vind of die troe­tel­dier “ver­vang” mag word in­dien hy te ster­we sou kom.

Die an­der be­pa­len­de oor­we­ging is of die aan­hou van die troe­tel­die­re an­der ei­e­naars in die ske­ma sal raak.

“As die troe­tel­dier nie bui­ten­spo­rig blaf, ook nie ’n be­drei­ging vir die vei­lig­heid van an­der in­hou nie en nie rond­loop nie, is daar geen gron­di­ge re­de om die ei­e­naar te ver­bied om sy ge­lief­de troe­tel­dier aan te hou nie,” is Hul­bert se slot­som.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.