High­lan­ders kook

Beeld - - Sport -

Die High­lan­ders het gis­ter hul ge­hal­te on­der­streep deur die Reds van Aus­tra­lië oor­tui­gend met 40-17 in dié twee span­ne se laas­te Superrugby-li­ga­stryd van die jaar te klop.

Die High­lan­ders het ses drieë voor hul tuis­ska­re in Du­ne­din ge­druk, waar­van Li­ma So­po­a­ga, los­ska­kel, vier ver­doel het.

Wai­sa­ke Na­ho­lo, die High­lan­ders se All Black-vleu­el, het bin­ne die eer­ste twee mi­nu­te oor­ge­duik en hier­na was dit een­rig­ting-ver­keer. Pun­te­ma­kers: High­lan­ders 40 (21): Drieë: Wai­sa­ke Na­ho­lo, Ja­mes Len­tjes, Kay­ne Ham­ming­ton, Te­vi­ta Li, Ash Dixon, Straf­drie. Doel­skop­pe: Li­ma So­po­a­ga (4). Reds 17 (5): Drieë: I­zack Rod­da, A­lex Ma­fi, Ca­leb Ti­mu. Doel­skop: Qu­a­de Cooper. – S­port­re­dak­sie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.