Ja­gua­res looi Re­bels

Beeld - - Sport -

Die Re­bels se mis­troos­ti­ge Superrugby-sei­soen het op ’n laag­te­punt ge­ëin­dig toe die Ja­gua­res hul­le gis­ter met 34-29 in ’n Mel­bour­ne ge­klop het.

Dit was ’n taai wed­stryd waar­in die Re­bels baie veg­gees ge­toon en met die rus­tyd nog met 19-10 voor­ge­loop het.

Die Ar­gen­ty­ne het 57% van die be­sit en 61% van die ge­bieds­voor­deel ge­had en dié druk het uit­ein­de­lik sy tol op die tuis­span ge­ëis. Pun­te­ma­kers: Ja­gua­res 34 (10) Drieë: San­ti­a­go Cor­dero (2), Guido Pet­ti Pa­ga­di­za­val, Gon­za­lo Ber­tra­nou. Doel­skop­pe: Ni­co­las San­chez (2), Ju­an Martin Her­nan­dez (2). Re­bels 29 (19) Drieë: Ree­ce Hod­ge, S­te­ven Cum­mins. Doel­skop­pe: Hod­ge, Ben Mee­han. Straf­doe­le: Hod­ge (5). – S­port­re­dak­sie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.