Wys Beeld jou wê­reld

Beeld - - Nuus -

Beeld is op soek na fo­to’s wat die wê­reld van sy le­sers uit­beeld.

’n Kon­tant­prys van R500 word maan­de­liks vir die bes­te fo­to toe­ge­ken.

Stuur fo­to’s na nuus@beeld.com. Skryf in die on­der­werp­veld: Beeld: My Wê­reld.

Fo­to’s moet gro­ter as 1 MB wees en in ’n j­peg-for­maat ge­stuur word.

Gee ’n kort be­skry­wing van waar die fo­to ge­neem is en wat die sto­rie ag­ter die fo­to is.

Ver­skaf ook die fo­to­graaf se vol­le naam, van, a­dres en kon­tak­be­son­der­he­de, as­ook in wat­ter dorp of stad hy woon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.