Ver­skil­le

Beeld - - Nuus -

Ly­ers er­vaar e­pi­so­des van ma­nie (’n eu­fo­rie­se of ’n dis­fo­rie­se ge­voel) wat ure, dae of selfs we­ke kan duur, ge­volg deur de­pres­sie (ti­pe 1). Hul­le kan ook so­wel ma­nie as de­pres­sie op die­self­de tyd er­vaar (wat ’n vin­ni­ge si­klus ge­noem word). ’n Lig­ter vorm van ma­nie word hi­po­ma­nie ge­noem (ti­pe II).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.