Ver­krag­ter met byl kry le­wens­lank

Beeld - - Nuus - – Su­san Cil­liers

’n Man van K­lerks­dorp wat ge­dreig het om ’n vrou met ’n byl aan stuk­ke te kap en haar toe ver­krag het, is tot le­wens­lan­ge tronk­straf ge­von­nis.

Rets­hi­di­sitswe Fo­kot­sa­ne (36) se lot is ver­le­de Don­der­dag in die streek­hof in K­lerks­dorp be­klink.

Hy het sy slag­of­fer en haar vrien­din in 2016 by ’n vul­lis­hoop in K­lerks­dorp raak­ge­loop.

Lt.kol. Pe­lo­no­mi Ma­kau, po­li­sie­woord­voer­der in Noord­wes, sê Fo­kot­sa­ne en sy slag­of­fer se vrien­din het me­kaar ge­ken.

“Hy het die slag­of­fer ge­vra om hom na sy huis te ver­ge­sel en be­loof om haar vleis te gee.”

P­leks van vleis het Fo­kot­sa­ne by die huis met ’n byl te voor­skyn ge­kom en ge­dreig om die vrou aan stuk­ke te kap as sy nie haar kle­re uit­trek nie.

“Hy het haar toe ver­skeie ke­re ver­krag voor­dat hy haar die vol­gen­de dag na die vul­lis­hoop te­rug­ge­neem het,” sê Ma­kau.

Hy is kort daar­na in heg­te­nis ge­neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.