T­wee Duit­se vroue sterf in mes­aan­val by Hoerg­ha­da­strand­oord in E­gip­te

Beeld - - Nuus -

T­wee Duit­se vroue is dood in ’n mes­aan­val in Hoerg­ha­da, ’n strand­oord aan die Rooi­see in E­gip­te, be­rig CNN.

Al­te­sa­me ses vrou­e­toe­ris­te is Vry­dag by die strand­oord aan­ge­val, vol­gens E­gip­te se de­par­te- ment van bin­ne­land­se sa­ke.

Die an­der vier toe­ris­te is be­seer en word in ’n hos­pi­taal be­han­del.

Die aan­val­ler het blyk­baar na die strand ge­swem.

’n Woord­voer­der van die Duit­se am­bas­sa­de het be­ves­tig dat t­wee Duit­se toe­ris­te in die mes­aan­val dood is.

Vol­gens die woord­voer­der het die aan­val­ler net bui­te­land­se toe­ris­te ge­tei­ken.

“Met al­les wat ons nou weet, blyk dit die oog­merk was om bui- te­land­se toe­ris­te aan te val,” sê hy. “Ons is hart­seer en ont­steld.” Die de­par­te­ment van bin­ne­land­se sa­ke het ge­sê ’n man is in heg­te­nis ge­neem.

Die mo­tief is nie be­kend nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.