Vyf veld­wag­ters dood in red­ding van ver­mis­te A­me­ri­kaan­se joer­na­lis in DRK

Beeld - - Nuus - Reu­ters AP.

Vyf veld­wag­ters is dood in ’n ge­sa­ment­li­ke op­tre­de met die weer­mag om ’n A­me­ri­kaan­se joer­na­lis en drie veld­wag­ters in die De­mo­kra­tie­se Re­pu­bliek van die Kon­go (DRK) te red.

Die joer­na­lis en die groep van drie veld­wag­ters het Vry­dag in die O­ka­pi-wild­tuin in Mam­ba­sa ver­mis ge­raak toe hul groep deur ge­wa­pen­de mans aan­ge­val is.

Alf­red Bong­wa­lan­ga, ad­mi­nis- tra­teur van Mam­ba­sa, sê vei­lig­heids­mag­te en veld­wag­ters het ’n red­dings­o­pe­ra­sie be­gin.

“Vyf men­se is dood. Hul­le was al­mal veld­wag­ters in die red­dings­o­pe­ra­sie,” het hy vol­gens

ge­sê. Die joer­na­lis, Li­sa Du­puy, is on­ge­deerd ge­vind, be­rig

Re­bel­le, mi­li­sie­veg­ters en ro­wers skep ’n vei­lig­heids­ri­si­ko in die oos­te van die land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.