Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Kommentaar -

Ja, adj.p­res. Cy­ril Ra­map­ho­sa is reg – die huis (Suid­A­fri­ka) is aan die brand en p­res. Ja­cob Zu­ma speel vi­ool. – Le­on, Drie Ri­vie­re

Hoe­kom be­weer Ra­map­ho­sa “die huis is aan die brand?” Werk hy nou aan ’n toe­koms­ti­ge pre­si­dents­pos of het hy ho­pe­loos te laat ont­waak? – And­rea van Vu­ren

Vol­gens ge­rug­te bly die Gup­tas in Ve­ree­ni­ging, in ’n e­nor­me huis oor­kant die Vaal­ri­vier. – Elo­ï­ze

A­friForum, ons gee nie ons geld vir jul­le om moe­re te koop nie. – P en B Gro­bler

Fran­co S­mith, wat het jy met hier­die ar­me C­hee­tahs aan­ge­vang? Nou rig jy nog af in die S­pring­bok­span? Ek sien groot pro­ble­me. – Mar­tin

Dan­kie, Jo­han van der West­hui­zen, vir jou re­a­lis­tie­se (dog em­pa­tie­se) sie­ning van A­fri­kaans en die 13 ge­booie wat ons taal kan red. Ek stem ver­al saam met die pos­tu­me toe­ken­ning van die Hert­zog­prys aan Koos du P­les­sis! En dan is daar nog an­der ge­dig­te wat ek ook kan noem! – An­ni

Ek is baie trots en bly om ’n wit A­fri­kaan­se man son­der e­ni­ge wroe­ging en skuld­ge­voe­lens oor die so­ge­naam­de “ver­le­de” te wees, Da­nie Ma­rais. Waar val jy uit? – Ma­kie­sa­kie

In ku­ber­mis­daad is daar ’n groot moont­lik­heid dat ’n hof ’n an­der uit­spraak as die ban­kom­buds­man kan le­wer. Hou in ge­dag­te dat sin­di­ka­te in ban­ke en sel­foon­net­wer­ke op­tree. – Jan, Kru­gers­dorp

Ek en my na­bye fa­mi­lie het die laas­te paar jaar se­we moor­de, t­wee ka­pings, drie mo­tor­dief­stal­le en tal­le mo­tor­on­ge­luk­ke be­leef. Die S­muts­ge­sin van vier van Bal­four en El­sa Eras­mus van S­chwei­zer­Re­ne­ke is die jong­ste moord­ge­val­le. Voeg hier­by vier bank­roof­tog­te en ’n huis­braak en ’n mens vra wie moet vir wie kwaad wees? Kor­rup­sie het my R3,5 mil­joen ge­kos. – Su­e­net­te Kot­zé, P­re­to­ria

Ja, ons wil ook soos die men­se wat die mu­ni­si­pa­le ge­boue brand iets goeds sien ge­beur met ons mas­sie­we erf­be­las­ting in Ka­meel­drift­Oos. Dit is be­lag­lik hoog vir geen diens­te nie. – T­rix, Ka­meel­drift­Oos

Ons is ver­heug om te hoor dat San­par­ke ’n in­kom­ste van R1,29 mil­jard ge­ge­ne­reer het. Kan San­par­ke dalk vir ons wat hul­le ge­help het sê of hul­le van daar­die geld gaan ge­bruik om die Kru­ger­wild­tuin se ver­blyf op te gra­deer? – Ma­rie, Pta

Ag­ge nee! Geen daag­lik­se vol­blad oor S­te­vie Won­der­meyr se “pres­ta­sie” nie? – Pam­poen

Het Beeld wrag­tig niks an­ders om ons te ver­tel van Pier­re van P­let­zen nie? Ge­noeg is ge­noeg. – Wiek, K­lerks­dorp

Ons weet nou wie Da­wie Ja­cobs is. Kan ons nie ook vir Jo­han S­try­dom van Pa­rys be­ter leer ken nie? – Bet­tie Vil­joen

Ek is een van baie men­se wat heel­week uit­sien na Beeld se woord­ en sy­fer­raai­sels op Sa­ter­dae. Maar om op ’n vol­ge­prop­te blad­sy met sul­ke mi­ni­a­tuur­blok­kies te werk doen ge­wel­dig af­breuk aan die vreug­de daar­van. Is dit nie raad­saam om by­voor­beeld Sa­ter­dag se Cros­s­word ter wil­le van ek­stra ruim­te prys te gee nie? – EIT

Dit sal se­ker cha­os af­gee as el­ke nuus­le­ser woor­de uit­spreek soos hy of sy wil. So spreek Ter­ran­ce A­pril die fiets­ry­toer uit as die “toer de fraw”, ter­wyl sy kol­le­gas op SABC2 dit kor­rek uit­spreek as die “toer de frans”. – Pie­ter, Dur­ban­vil­le

Ek stem saam met al die SMS’e oor kykNET se kom­min A­fri­kaan­se se­pies. S­kelm­pie gaan die koek vat. – El­na, Fa­e­rie G­len

Plaas as­se­blief hok­kie­fo­to’s uit Jo­han­nes­burg. Dit is im­mers ’n in­ter­na­si­o­na­le toer­nooi en Aus­tin S­mith en sy span vaar glad nie sleg nie. As ek na­der ge­woon het, was ek daar! Nou moet ons maar te­vre­de wees met TV, maar kan glad nie die ta­lent van na­by sien nie. – Ro­nel, Tuin­plaas

Ja­ca­ran­da FM se og­gend­pro­gram is maar treu­rig. Mar­tin Be­ster moet lie­wer te­rug­gaan na sy ou span. – Le­o­nard, Kru­gers­dorp

As ie­mand werk wil maak van DStv, sal ons dank­baar wees. Dit voel vir my soos ’n pi­ra­mi­de­ske­ma. – P. Mey­er, Das­poort

Gee as­se­blief vir ons ky­kers ’n sport­ka­naal wat be­kos­tig­baar is en vir die an­tis­port­ky­kers die kos­ en kloek­pro­gram­me. Dan wen ons al­mal. Ek vra weer: Wie ske­du­leer die ge­mors? – Vet­tie

A­mor, ge­luk­kig hoef jy nie hard te leer aan jou kom­min rol­le­tjie nie! En deur vir men­se wat al ja­re na ’n program kyk te ver­tel hul­le moet nou maar iets an­ders kyk, wys jy tog dui­de­lik jou ka­rak­ter. – An­sie, P­re­to­ria

Dit is op­merk­lik dat ak­teurs wat die min­ste te sê het werk­lik­heids­reek­se op te­le­vi­sie (Via) het. – Lot­te, Cen­tu­ri­on

Adj.p­res. Cy­ril Ra­map­ho­sa

S­te­ve Hof­meyr

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.