Hy wag nog op een i­tem

Beeld - - Tot u Diens -

Jan Bosch het aan ons ge­skryf oor sy frus­tra­sies met

se diens. “Ek het in A­pril ’n kon­trak met Tel­kom aan­ge­gaan. Hier­die kon­trak is vir die huur van ’n land­lyn, t­wee in­ter­net­toe­stel­le en ’n sein­ver­ster­ker. Ek het al­les be­hal­we die laas­ge­noem­de i­tem van Tel­kom ont­vang.

“Ten ty­de van die on­der­te­ke­ning van die kon­trak was hier­die i­tem nie in voor­raad nie. In­tus­sen het ek al ver­skeie ke­re oor die ver­ster­ker na­vraag ge­doen en el­ke keer kry ek die­self­de te­rug­voe­ring van Tel­kom naam­lik dat hul­le steeds nie voor­raad het nie.

“Dis nou am­per drie maan­de la­ter en hul ver­sko­nings is nie meer vir my aan­vaar­baar nie.”

Tot u Diens het Tel­kom ge­vra om Bosch te help. Hul­le het die ver­ster­ker nou aan hom oor­han­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.