Kla só by ons

Beeld - - Tot u Diens -

Ver­brui­kers kan hul klag­tes e­lek­tro­nies by Tot u Diens in­dien. Stuur e­pos na to­tu­diens@beeld.com.

Klag­tes wat e­lek­tro­nies in­ge­dien word, kan spoe­di­ger af­ge­han­del word. U kan ook ’n faks stuur na 086 693 5146. Ont­hou om die maat­skap­py se faks­nom­mer en be­son­der­he­de in te sluit. Alison S­cha­fer was nie te­vre­de met die diens wat sy by Rig­ht Cars, Jo­han­nes­burg, ge­kry het nie.

“Ek het in A­pril ’n voer­tuig by Rig­ht Cars ge­koop. Dis aan my ver­koop as ’n 2008-vier­li­ter-mo­del. Ek het dit ’n paar maan­de ge­ry en toe uit­ge­vind dis eint­lik ’n 2.8 li­ter. Die voer­tuig was in­der­waar­heid aan­sien­lik min­der werd as wat ek daar­voor be­taal het.”

S­cha­fer het ’n ver­slag by die mo­tor se ver­vaar­di­ger ge­kry wat die ver­skil uit­ge­wys het.

Daar­mee is sy te­rug na Rig­ht Cars om hul­le te vra om haar geld vir die aan­koop van die Este­ri­na P­re­to­ri­us het ons ge­vra om na­mens haar met Vo­da­com kon­tak te maak oor ’n pro­bleem wat sy met hul­le on­der­vind het.

“Ek is ver­le­de jaar ’n kon­trak by Vo­da­com aan­ge­bied. Ek het aan die per­soon wat my ge­bel het, ge­sê ek het nie die kon­trak no­dig nie, maar sy het by my aan­ge­dring. Sy het ge­sê ek sal net ’n een­ma­li­ge be­ta­ling moet maak en daar­na het ek daar­toe in­ge­stem.”

’n Dag la­ter het P­re­to­ri­us be­ves­ti­ging van die kon­trak ge­kry.

“’n Mo­dem is by my af­ge­le­wer, maar ek

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.