Pluim­pies

Beeld - - Tot u Diens - Se­ni­or Toe­re,

Jo­han Cil­liers praat met lof van Fransch­hoek. “Ek het pas te­rug­ge­keer uit G­rie­ke­land waar ek op een van Se­ni­or Toe­re se stap­toe­re was. Dit was ’n won­der­li­ke er­va­ring om die hart­klop van dié be­son­der­se land te be­leef deur sy men­se, kos, ou dor­pies en ber­ge. Ek het die wa­re G­rie­ke­land op ’n u­nie­ke wy­se er­vaar en fan­tas­tie­se waar­de vir my geld ge­kry. Die gids se ken­nis van en pas­sie vir sy land was merk­waar­dig. “Ek be­veel Se­ni­or Toe­re be­slis as o­pe­ra­teur aan by per­so­ne van al­le ou­der­dom. Dit was ’n on­ver­geet­li­ke, siels­ver­ry­ken­de er­va­ring.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.