WP gee G­rie­kwas streep­sui­ker

Beeld - - Sport - Stephen Nell Doel­skop­pe:

Dis bit­ter sel­de dat ’n se­ge vir die S­tor­mers oor die Bul­le nie deur die rug­by­ge­meen­skap in die Moe­der­stad as die na­week se hoog­te­punt ge­re­ken word nie, maar die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie het was gis­ter met die wen van die Su­perS­port-uit­daag­reeks in die kol­lig.

Met hul se­ge van 28-19 oor G­rie­kwas in die eind­stryd op Flo­ri­da­park in Ra­vens­me­ad het die S­treep­truie boon­op hul veld­tog on­oor­won­ne af­ge­sluit.

An­ders as ver­le­de jaar, toe die Ka­pe­naars grap­pen­der­wys hul eie tro­fee vir die wen van die Pro­vin­si­a­le Reeks ge­koop het, het hul­le van­jaar ’n tro­fee ge­kry. Daar­by ook prys­geld van R500 000, wat Kaap­se rug­by­ba­se in hier­die moei­li­ke tye breed sal laat glim­lag.

Se­ker die e­nig­ste groot fout wat met die WP se ver­to­ning ge­vind kan word, is dat hy ge­poog het om ’n groot voor­sprong te be­skerm eer­der as om daar­op voort te bou.

As jy rus­tyd reeds met 28-0 voor is, is dit se­ker on­af­wend­baar dat jy in die twee­de helf­te van die ag­ter­voet af gaan speel.

G­rie­kwas ver­dien wel baie kre­diet vir hul man­moe­di­ge po­ging om te­rug in die wed­stryd te kom, maar die ag­ter­stand was te groot.

Soms was die be­soe­kers ook aan ver­beel­ding­lo­se rug­by skul­dig. As jy sul­ke groot bal­dra­ers het, sal die ver­soe­king al­tyd daar wees om di­rek te speel, maar die WP se ver­de­di­ging was ver­al in die eer­ste helf­te uit­ste­kend.

Dis ver­al die los­trio van die kap­tein, Ei­tal B­re­den­kamp, Jo­han du Toit en Ja­co Coet­zee wat hul stem­me by die af­breek­pun­te dik ge­maak het.

Ag­ter­langs was die flair van die los­ska­kel, Kurt Co­le­man, die vleu­els, B­jorn Bas­son en Mar­cel­lo Samp­son, en heel­ag­ter, Craig Bar­ry ook be­pa­lend.

Die voor­ma­li­ge SA o.20-los­ska­kel Brandon T­hom­son ver­dien ook ’n pluim­pie vir ’n goeie ver­to­ning op bin­ne­sen­ter. S

y bin­ne-aan­gee na Bar­ry was be­pa­lend in die skep van ’n drie vir Ju­rie van Vuur­en.

Bas­son moes vroe­ër die skeids­reg­ter, E­gon Se­conds, uit die pad stamp om by die doel­lyn uit te kom om die tel­bord aan die rol te kry, ter­wyl hy ook die om­keer­be­sit help af­dwing het vir Samp­son se drie daar­na.

G­rie­kwas het tot hul groot kre­diet ge­sorg dat die tuis­ska­re eers in die laas­te 10 mi­nu­te op­hou na­els kon kou.

Pun­te­ma­kers: We­s­te­li­ke Pro­vin­sie 28 (28): Drieë:

B­jorn Bas­son, Mar­cel­lo Samp­son (2), Ju­rie van Vuur­en. Kurt Co­le­man (4).

Ni­co­laas Oost­hui­zen, Koch Marx, Ter­ti­us Kru­ger. An­dré Swarts (2).

Doel­skop­pe: G­rie­kwas 19 (0): Drieë:

Fo­to: GALLO I­MA­GES

’n Tro­fee vir Nu­we­land! Die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie is gis­ter in Ra­vens­me­ad as kam­pi­oen van die Su­perS­port­uit­daag­reeks ge­kroon na­dat hy G­rie­kwas met 28­19 af­ge­ran­sel het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.