Sab­bats­ver­lof vir Ki­wi

Beeld - - Sport - – te­le­graph.co.uk

Die All Black­heel­ag­ter Ben S­mith gaan sab­bats­ver­lof neem.

S­mith (31) se kon­trak met die Nieu­See­land­se Rug­by­u­nie (NZR) be­vat ’n klou­su­le wat hom toe­laat om ver­lof van die spel te neem.

S­mith se ver­lof gaan ná die All Black se krag­me­ting teen Aus­tra­lië op 26 Au­gus­tus in wer­king tree. Dit be­te­ken dat hy die Nieu­See­lan­ders se o­ri­ge vier wed­stry­de in die Rug­by­kam­pi­oen­skap­pe sal mis­loop.

Voor­ma­li­ge Ki­wi’s soos die flank Ri­chie M­cCaw, los­ska­kel Dan Car­ter en die sen­ter Con­rad S­mith het soort­ge­lyk­te klou­su­les in hul kon­trak­te met die NZR ge­had.

S­mith het die veld in die eer­ste toets teen die B­rit­se en Ier­se Leeus ver­laat met ver­moe­de­lik har­sing­skud­ding, wat la­ter ge­blyk het ’n oor­in­fek­sie te wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.