SA o.19’s byt in die stof

Beeld - - Sport - sie – S­port­re­dak­

Die o.19­krie­ket­span van die Wes­In­die­se Ei­lan­de het die vier­de wed­stryd van hul kits­reeks teen Suid­A­fri­ka gis­ter in Pie­ter­ma­ritz­burg be­klink om die reeks van vyf wed­stry­de met ’n krag­me­ting oor ge­lyk­op (2­2) te maak.

Die Suid­A­fri­ka­ners het eer­ste ge­kolf en was ná 48.2 boul­beur­te reeds al­mal te­rug in die kleed­ka­mer, op 207. Raynard van Ton­der (38) was Suid­A­fri­ka se voor­ste kol­wer.

Die be­soe­kers het die tei­ken (209/6 in 44.3 beur­te) ver­by­ge­steek met A­lick At­ha­na­ze (66*) en Je­a­vor Roy­al (2*) voor die pen­ne.

K­gau­di­sa Mo­le­fe (3/51) was die Suid­A­fri­ka­ners se voor­ste bou­ler.

Die vyf­de wed­stryd word Woens­dag in Dur­ban be­slis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.