‘K­waal lei tot haar ge­raas, ge­vloek’

Beeld - - Nuus - Si­mon Son­ne­kus

Vicki Mom­berg het aan a­ku­te stres­ver­steu­ring ge­ly toe sy glo ’n po­li­sie­man en vier te­le­foon­o­pe­ra­teurs van die Gau­teng­se 10111-nood­hulp­lyn be­le­dig het.

Sy staan te­reg op vier aan­klag­te van cri­men in­ju­ria.

Op ’n vi­deo kan ge­hoor word hoe sy die po­li­sie­kon­sta­bel on­der meer “’n nut­te­lo­se k****r” en ’n “black bas­tard” ge­noem het.

Dr. Wal­ter Ward, wat gis­ter­og­gend na­mens die ver­de­di­ging oor Mom­berg se gees­tes­ge­sond­heid ge­tuig het, sê sy het simp­to­me van ’n stres­ver­steu­ring ge­had en het daar­om “bui­te be­heer” op­ge­tree.

“Ek het die vi­deo tal­le ke­re ge­kyk en ont­leed en ek kan sien die pa­si­ënt het e­mo­si­o­ne­le on­be­kwaam­heid ge­toon.

“Ek kan ook sien dat sy in haar toe­stand nie met die po­li­sie­le­de wat haar wou help pro­beer kom­mu­ni­keer het nie.”

Sy het al­le kog­ni­tie­we be­heer ver­loor. “Toe die vi­deo ge­neem is, het sy nie die ver­moë ge­had om te be­sef haar da­de en wat sy sê, is ver­keerd nie.”

Hy het ge­tuig sy het feit­lik al­mal op die to­neel be­le­dig.

“Dit was nie voor­af be­plan nie. Haar a­dre­na­lien en bloed­druk het die hoog­te in­ge­skiet.

“Sy kon nie reg en ver­keerd on­der­skei nie.”

Yu­suf Ba­ba, staats­aan­kla­er, het in sy kruis­ver­hoor Ward se kwa­li­fi­ka­sies as ’n siel­kun­di­ge of psi­gi­a­ter be­vraag­te­ken en ge­sê al is Ward ’n dok­ter, het hy net ba­sie­se ken­nis van dié veld. Die saak is tot oor­mô­re uit­ge­stel om­dat Ward ’n o­pe­ra­sie moes uit­voer. Ba­ba het ge­sê hy sal oor­mô­re die vi­deo en te­le­foon­op­roe­pe se in­houd be­spreek. ) Land­dros Na­ren Se­w­na­rain het in Ju­nie in die ge­lyk­heids­hof in Rand­burg ge­las dat Mom­berg R100 000 moet be­taal aan konst. C­le­ment Mk­hon­do, die po­li­sie­man wat sy op die to­neel be­le­dig het. Sy is ook be­veel om bin­ne ses maan­de “op­lei­ding in sen­si­ti­wi­teit oor ge­lyk­heid” te ont­vang. Die Men­se­reg­te­kom­mis­sie moet hier­die op­lei­ding ver­skaf.

Vicki Mom­berg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.