E­s­kom­moord: ‘Ek is nog seer,’ sê ma

Beeld - - Nuus - – News24

T­hem­bi­si­le Yen­de se ma sê sy sal nie af­slui­ting kan kry voor­dat haar kind se moor­de­naars ag­ter tra­lies is nie.

Nes­ta Yen­de het bui­te die land­dros­hof in S­prings, waar T­hem­bi­si­le se min­naar, Da­vid Ng­we­nya (43), gis­ter vlug­tig ver­skyn het, ge­praat.

“Ek is nog seer. El­ke maand op die 17de ont­hou ek hoe hul­le my kind se ont­bin­den­de lyk ge­kry het.”

Ng­we­nya, ’n teg­ni­kus van E­s­kom, word daar­van be­skul­dig dat hy T­hem­bi­si­le ver­moor het. Sy saak is tot 18 Sep­tem­ber vir ver­de­re on­der­soek uit­ge­stel.

Ng­we­nya het T­hem­bi­si­le (30) na be­we­ring ver­moor om­dat hy ver- moed het sy sal sy be­trok­ken­heid by ’n ko­per­dief­stal­sin­di­kaat aan­meld.

Ng­we­nya word daar­van be­skul­dig dat hy T­hem­bi­si­le, wat ook ’n werk­ne­mer van E­s­kom was, met ’n stof in­ge­spuit het voor­dat hy haar met ’n breek­ys­ter oor die kop ge­slaan en haar daar­na ver­smoor en ver­wurg het.

Haar lyk is in ’n pak­ka­mer by E­s­kom se Pie­ter­both-sub­sta­sie in S­prings ge­vind. Vol­gens ’n on­der­soek­be­amp­te het ’n san­go­ma die po­li­sie ge­kon­tak na­dat die ver­dag­te en twee an­der men­se hom glo om ’n rei­ni­ging­se­re­mo­nie ge­vra het.

T­hem­bi­si­le Yen­de

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.