Vrou in ar­res wat ba­ba glo pro­beer steel

Beeld - - Nuus - – News24

’n Vrou (19) is in heg­te­nis ge­neem na­dat sy die na­week ’n ba­ba by ’n hos­pi­taal in M­pu­ma­lan­ga pro­beer steel het.

Du­mi­sa­ni Ma­la­mu­le, woord­voer­der van die pro­vin­si­a­le de­par­te­ment van ge­sond­heid, sê die vrou het ge­maak as­of sy swan­ger is en in kraam ge­gaan het voor- dat sy pro­beer het om ’n ba­ba in die kraam­af­de­ling in die Ton­ga­hos­pi­taal te steel.

Vei­lig­heids­wag­te het vin­nig ge­re­a­geer en die vrou Son­dag 02:00 vas­ge­trek.

Vol­gens Ma­la­mu­le het sy pro­beer om die ba­ba in haar sak weg te steek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.