Klop by die B­rit­te aan, kykNET

Beeld - - Kommentaar - G.A. Ver­maak, Mo­di­mol­le

kykNET moet ’n En­gels­man wat ’n goeie sin vir hu­mor het, kry om hul­le te wys hoe om goeie ko­me­dies te skryf. Die B­rit­te het die ver­moë om dit te doen.

Die heer­sen­de ne­ga­tie­we men­ta­li­teit in ons land word al ja­re in ons swak A­fri­kaan­se mu­siek en TV-pro­gram­me weer­spie­ël.

Ek dink A­fri­kaans­spre­ken­des wat be­ter, ge­vat­te hu­mor kan waar­deer en aan be­ter mu­siek ge­woond is as die ge­mors wat die hui­di­ge A­fri­kaan­se san­gers pleeg, pro­beer kykNET ver­my. Doen na­vor­sing on­der die ky­kers en luis­ter na men­se se me­nings. Hoe lank moet ons hier­die snert nog ver­dra?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.