Ja­cobs moet die ver­le­de ag­ter­laat

Beeld - - Kommentaar - Jo­han S­try­dom, Pa­rys

Dit pla baie le­sers dat Da­wie Ja­cobs in sy hoe­kie sit en kerm oor die ver­le­de in ste­de van saam voort­be­weeg soos on­der­neem in 1994. Hy moet liefs fo­kus op die ab­so­lu­te ge­mors waar­in die land ver­keer. Hy kan ge­rus ’n ete met my op die wal­le van die Vaal­ri­vier kom ge­niet dat ons saam ’n nie­na­ïe­we ge­sprek kan voer. Ek sal hom dan in­lig oor my eie ag­ter­grond as staats­aan­kla­er, po­li­tie­ke po­si­sies en di­rek­teur van maat­skap­pye. Ek sal vir die ete be­taal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.