Moeg vir da­dels waar­van niks kom

Beeld - - Kommentaar - Je­a­net­te, Cen­tu­ri­on

Die uit­druk­king “daar het da­dels van ge­kom” is reg­tig erg ou­der­wets en ir­ri­te­rend!

Hoe­kom nie dood­een­vou­dig “daar het niks van ge­kom nie” ge­bruik nie?

Die uit­druk­king is in die 1960’s op skool dik­wels in A­fri­kaan­se pe­ri­o­des aan­ge­haal.

Kan ons nie maar aan­be­weeg nie?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.