Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Ek is ver­al ook daar­van oor­tuig dat God, wat die goeie werk in jul­le be­gin het, dit end-uit sal voer en dit sal vol­ein­dig op die dag wan­neer Chris­tus Je­sus kom. – Fil. 1:6

Al sou die vy­e­boom nie bot nie en daar geen drui­we aan die win­ger­de wees nie, al sou die o­lyf­oes mis­luk en die lan­de geen oes le­wer nie, al sou daar geen klein­vee in die kam­pe meer wees nie en die bees­kra­le son­der bees­te wees, nog­tans sal ek in die He­re ju­bel, sal ek juig in God, my Red­der. – Hab. 3:17, 18

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.