Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad - – And­rea van Vu­ren – F­reek, Mook­go­pong – Al­lie – S­te­phen, Rus­ten­burg – T­ho­mas – Le­ser – Wiek, K­lerks­dorp – E­li­se H – Sieg, Cen­tu­ri­on – Ca­lie – Gert, Kemp­ton Park – Wys­neus, Po­lo­kwa­ne – Jan van Brak­pan – M.M. – Vies – Mev. J. de Bruyn, Huis Ei­ke­laan, Potch

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie. V Wat soek Ma­lu­si Gi­ga­ba nog in die par­le­ment? Hy en sy maat­jie B­ri­an Mo­le­fe was en is steeds aan­da­dig aan die skan­da­li­ge ver­ar­ming van ons land! Wat is hul vol­gen­de ge­skenk­pak aan die Gup­tas?

VVDie mos­beer­tjie is “die wê­reld se on­ver­nie­tig­baar­ste spe­sie en kan by­na e­ni­ge ka­ta­stro­fe oor­leef”. Al van Ja­cob Zu­ma ge­hoor? En Ro­bert Mu­ga­be?

VKan jy jou gro­ter cha­os en kor­rup­sie voor­stel as Zu­ma as pre­si­dent van die ANC en dr. Dla­mi­ni­Zu­ma as pre­si­dent van SA ver­kies word? Glad nie on­moont­lik nie.

VJo­hann van der West­hui­zen se “Der­tien ge­booie wat A­fri­kaans kan red” we­mel myns in­siens van slim drog­re­de­na­sies, te veel om te noem. In­der­waar­heid be­skryf dit ANC­be­leid in o­ën­skyn­lik aan­vaar­ba­re ter­me en dit sal bloot die ein­de van A­fri­kaans ver­haas.

VSMS’e kos R1,50 Ek wens ek het vir E­s­kom ge­werk!

Dit is nie een van ons se skuld dat Da­nie Ma­rais wit is nie. Ek het arm groot­ge­word. My ou­ers het my ge­leer om an­der men­se te re­spek­teer. Gooi jou las­te af en word groot. Ons al­mal moes aan­pas. Dit is nie moei­lik nie. V Mil­joe­ne Suid­A­fri­kaan­se bur­gers, maak nie saak wat­ter taal hul­le praat, vir wat­ter po­li­tie­ke par­ty hul­le stem of wat hul vel­kleur is nie, veg nou saam teen kor­rup­sie. Ek is baie trots om een van die stem­me te wees wat hier aan die suid­punt van A­fri­ka sê: “Nie hier by ons nie!”

VVeels ge­luk, Nol­lis Ma­rais en die BBRU, die Bul­le is amp­te­lik die vrot­ste Suid­A­fri­kaan­se span in die Su­per­rug­by van 2017! Geen won­der Lof­tus was hier­die sei­soen so leeg nie. Wie wil jou span el­ke Sa­ter­dag sien ver­loor? John Mit­chell het ’n ys­li­ke taak om die Bul­le weer op die wen­pad te kry! S­terk­te aan hom!

VEn daar ein­dig Nol­lis se span toe heel laas­te van al die SA span­ne. Hy het in­der­daad ge­skie­de­nis ge­maak.

V’n K­lip­pie in my skoen is swak en be­voor­oor­deel­de (par­ty­di­ge) Su­perS­port­kom­men­ta­tors.

VHoe weet jy wan­neer jy goed is? Die dag wan­neer jy die Cru­sa­ders of die Wil­li­ams­sus­ters wen.

VSA se ju­ni­or at­le­te het ons so trots ge­maak by die Wê­reld­kam­pi­oen­skap. Was die mooi­ste at­le­tiek wat ek in ja­re ge­sien het. Jul­le is ys­ters.

VDit is ’n skan­de wat DStv kos vir die ein­de­lo­se her­uit­sen­dings en vrot pro­gra­min­houd wat ons vir ons geld kry.

VDie mees­te van die reek­se op kykNET is ui­ters swak. Ek weet nie vir wat­ter tei­ken­groep dit be­doel is nie. Kan kykNET as­se­blief sê wat­ter groep dit is en hoe dit be­paal word? Per slot van re­ke­ning be­taal ons daar­voor.

V­swak!

VGun tog ons kom­min ou­ens ons ple­sier­tjies. Ek sien baie uit na die pro­gram want my eie le­we is maar saai! Kan nie wag nie!

VJa­ca­ran­da FM, jul­le kan se­ker­lik be­ter doen as Mar­tin Be­ster & kie!

VWie het die jam­mer­lik pa­te­tie­se po­li­sie­man in uit­ge­dink? S­pel en ka­rak­ter swak,

E­kur­hu­le­ni se wa­ter­druk is so flip­pen laag, daar kom géén wa­ter uit die warm­wa­ter­kra­ne nie. So nou moet ons wa­ter warm maak om te

VVoel jam­mer vir Ou­baas van Pier­re, be­gin jou eie dra­ma­skool som­mer van jou nu­we huis af. Jy en jou vrou het saam baie er­va­ring.

VDan­kie, Pier­re van P­let­zen, dat jy nie ’n voor­gee­mens is nie. Son­der Ou­baas kan hul­le maar op­hou om

VPier­re van P­let­zen, op 65 moes jy eint­lik al ’n af­be­taal­de, be­kos­tig­ba­re huis ge­had het!

VOu­baas.

VMej. SA en hand­skoe­ne: Te erg is nou te erg. Dit is tyd om te be­gin vra wie hier­die ge­sig­lo­se so­si­a­le me­dia is. Ek dink hul­le word te veel sta­tus ge­gee.

VBoek­re­sen­sies is soms te be­dees, maar Tom Gouws oor­skry per­ke en red on­be­doeld ’n breed­spra­ke­ri­ge bun­del.

Vuit te saai. gaan baie ky­kers ver­loor son­der oom

Hans, ek neem al­tyd die N11 na KZN toe. ’n Lief­li­ke pad met min­der vrag­mo­tors. ’n Om­pad, maar die moei­te werd.

Pier­re van P­let­zen, Ou­baas in 7de Laan.

Nol­lis Ma­rais

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.