Af­val­wa­ter help siek­te­bak­te­rieë dalk be­veg

Beeld - - Nuus - El­sa­bé B­rits

Mu­ni­si­pa­le af­val­wa­ter kan dalk in die toe­koms ge­bruik word teen bak­te­rieë en swam­me wat weer­stan­dig ge­raak het teen an­ti­bi­o­ti­ka.

Dit is een van die hoof­be­vin­dings in ’n nu­we stu­die aan die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch (US).

“Se­ke­re bak­te­rieë in mu­ni­si­pa­le af­val­wa­ter pro­du­seer an­ti­mi­kro­bie­se ver­bin­dings (bi­o­sur­fak­tan­te) wat die groei van an­ti­bi­o­ties weer­stan­di­ge mi­kr­oor­ga­nis­mes, wat erns­ti­ge in­fek­sies in men­se ver­oor­saak, kan help keer,” sê dr. T­han­do Nd­lo­vu, ’n na­dok­to­ra­le ge­noot in die de­par­te­ment mi­kro­bi­o­lo­gie aan die US.

As deel van sy na­vor­sing het Nd­lo­vu mon­sters van af­val­wa­ter ver­sa­mel en mo­le­ku­lê­re en mi­kro­bi­o­lo­gie­se toet­se ge­doen op ver­skeie bak­te­rieë wat in die wa­ter leef en die spe­si­fie­ke bi­o­sur­fak­tan­te pro­du­seer, sê die US in ’n ver­kla­ring.

Hy het twee bak­te­ri­ë­le stam­me ge­ï­so­leer waar­van die bi­o­sur­fak­tan­te doel­tref­fend was teen bak­te­rieë wat weer­stan­dig is teen an­ti­bi­o­ti­ka.

Bi­o­sur­fak­tan­te word op na­tuur­li­ke wy­se deur bak­te­rieë, swam­me of gis ge­pro­du­seer en kom­mer­si­eel in sjam­poe, stort- seep en huis­hou­de­li­ke skoon­maak­mid­dels ge­bruik.

Dié ver­bin­dings word ook in die kos-, land­bou-, kos­me­tie­se en me­die­se be­dryf, as­ook in die bi­o­re­me­di­ë­ring van die om­ge­wing, ge­bruik om bak­te­rieë te ver­min­der wat ver­rot­ting en siek­tes ver­oor­saak.

“Die twee bak­te­rieë in my stu­die het bi­o­sur­fak­tan­te ge­pro­du­seer wat die groei van be­lang­ri­ke siek­te­ver­oor­sa­ken­de bak­te­rieë, soos me­ti­sil­lien-weer­stan­di­ge S­tap­hy­lo­coccus au­re­us en gen­ta­mi­sien-weer­stan­di­ge E. co­li, ge­keer het. Hier­die bak­te­rieë kan le­wens­ge­vaar­li­ke in­fek­sies in men­se ver­oor­saak,” sê Nd­lo­vu.

“Dit is ’n be­lo­wen­de be­vin­ding om­dat daar wê­reld­wyd be­rig word oor die aan­tal sterf­tes wat an­ti­mi­kro­bie­se weer­stan­di­ge mi­kro­ör­ga­nis­mes ver­oor­saak. Dit word ook toe­ne­mend moei­lik om hier­die or­ga­nis­mes met hui­di­ge an­ti­bi­o­ti­ka te be­veg,” lui die ver­kla­ring.

Nd­lo­vu sê sy stu­die het ge­toon dat mu­ni­si­pa­le af­val­wa­ter i­de­aal is vir die i­so­la­sie van ’n di­ver­se groep bak­te­rieë wat bi­o­sur­fak­tan­te pro­du­seer.

Dié bak­te­rieë kan be­nut word om bi­o­sur­fak­tant-ver­bin­dings vir kom­mer­si­ë­le ge­bruik te pro­du­seer. seer.

Die Ho­mo na­le­di- fos­sie­le is tus­sen 335 000 en 236 000 jaar oud – jonk ge­noeg dat hul­le saam met die vroeë mo­der­ne men­se in Suid-A­fri­ka op die gras­vlak­tes ge­wan­del het.

Die vonds het ook een van die vol­le­dig­ste ske­let­te van ’n mens­li­ke voor­saat in­ge­sluit. Dit is die fos­siel van ’n vol­was­se man, wat Neo ge­doop is.

Die fos­sie­le is in die Di­na­le­dien die Le­se­di-grot­ka­mer in die Ri­sing S­tar-grot­stel­sel in die Wieg van die Mens­dom ge­vind.

Die grot­stel­sel is nou die groot­ste en­ke­le fos­siel­ter­rein in A­fri­ka met die mees­te in­di­vi­due wat tot nog toe op een plek ge­vind is – min­stens 18, het Ber- ger vroe­ër op ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie ge­sê.

Die he­le ver­sa­me­ling be­staan tans uit meer as 2 200 fos­sie­le.

To­w­le het by na­vraag ge­sê al die tan­de is be­stu­deer.

Van die mer­ke aan die tan­de is ke­pies wat s­kaars met die blo­te oog sig­baar is of waar stuk­kies tand af­ge­breek is. Die mees­te van dié mer­ke is klein.

Ver­ge­le­ke met die tan­de van an­der voor­saat­spe­sies was die af­splin­te­ring er­ger in Ho­mo na­le­di, ver­al aan die ag­ter­ste tan­de. Hul tan­de was in die al­ge­meen ook meer ver­weer.

“Selfs die kin­ders en ba­bas het die ver­we­ring. Dit be­te­ken hul­le het ’n di­eet ge­had van baie har­de kos met gruis of san­de­rig- heid daar­in. Die groot­ste waar­skyn­lik­heid is dat hul­le baie knol­le ge­ëet het.

“Ons kan baie leer van tan­de om­dat men­se ook hul voor­tan­de sal ge­bruik in die maak van by­voor­beeld ge­reed­skap.

“Dit is moont­lik dat hul­le ge­reeld ’n soort kos ge­ëet het wat klein en hard was,” sê hy.

Ook rou, har­de sa­de en san­de­ri­ge neu­te sou dit aan die tan­de ge­doen het.

Hul­le het hul kos ook moont­lik an­ders ge­pro­ses­seer.

Geen be­wys van die ge­bruik van vuur is nog ge­vind nie, maar ook nie be­wy­se van die af­we­sig­heid van vuur nie. Kos wat ge­kook is, is mak­li­ker om te eet en te ver­teer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.