Voor­saat het hard aan kos ge­kou

Beeld - - Nuus - El­sa­bé B­rits

So­wat 40% van die tan­de van die ho­mi­nied Ho­mo na­le­di wat al ge­vind is, is taam­lik ver­rin­ne­weer, meer as wat die ge­val was met e­ni­ge an­der mens­li­ke voor­saat­spe­sie.

Dui­sen­de fos­sie­le van Ho­mo na­le­di is in twee grot­te in die Wieg van die Mens­dom aan die Wes-Rand ge­vind en deur prof. Lee Ber­ger en kol­le­gas be­skryf.

Ian To­w­le, ’n dok­to­ra­le stu­dent in bi­o­lo­gie­se an­tro­po­lo­gie aan die John Moor­es-u­ni­ver­si­teit in Li­ver­pool, en sy span het na­vor­sing ge­doen oor Ho­mo na­le­di- tan­de. Dit is on­langs in die vak­joer­naal A­me­ri­can Jour­nal of P­hy­si­cal Anthro­po­loy ge­pu­bli- ’n Deel van ’n kaak van die ho­mi­nied­spe­sie wat in die Ri­sing S­tar­grot­stel­sel in die Wieg van die Mens­dom aan die Wes­Rand ge­vind is. So­wat 40% van die tan­de het af­ge­splin­ter, wat daar­op dui dat hul­le har­de kos ge­ëet het.

Ho­mo na­le­di,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.