Woe­de oor U­ber

Beeld - - Sake -

Die Suid­A­fri­kaan­se fi­li­aal van die in­ter­na­si­o­na­le app­ge­gron­de tax­i­diens U­ber het vir ’n ver­ga­de­ring met Fi­ki­le M­ba­lu­la, mi­nis­ter van po­li­sie, ge­vra om die ge­weld teen sy be­stuur­ders te help stop­sit. U­ber het vei­lig­heids­wag­te ge­huur om sy be­stuur­ders en kli­ën­te by plek­ke soos die Gautrein­sta­sie in Sand­ton te be­skerm om­dat die be­stuur­ders van me­ter­taxi’s hul­le aan­val. Hul­le meen U­ber vat sa­ke van hul­le af weg. ’n U­ber­be­stuur­der is die na­week dood weens brand­won­de wat hy op 10 Ju­nie in P­re­to­ria op­ge­doen het toe ’n groep men­se hom aan­ge­val het, het U­ber ge­sê. In Mei ver­le­de jaar is op U­ber­be­stuur­ders in Sand­ton ge­skiet en in Maart van­jaar het tax­i­be­stuur­ders uit pro­tes teen U­ber die snel­weë om die O.R. Tam­bo­lug­ha­we ver­sper.

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.