Ma­z­da her­roep van sy mo­del­le oor lug­sak­ke

Beeld - - Sakenuus -

As jou Ma­z­da­mo­tor in 2003 of la­ter ver­vaar­dig is, moet jy by jou han­de­laar of diens­sen­trum uit­vind of die mo­tor se lug­sak­ke reg­ge­maak moet word.

Ma­z­da het gis­ter­og­gend aan­ge­kon­dig hy brei sy her­roe­pings­veld­tog uit.

Die mo­tors wat her­roep word, is die Ma­z­da 2, Ma­z­da 6 en RX­8 wat van 2003 ver­vaar­dig is en die VIN­nom­mers het wat met MM6DE, JM6GG of JMZSE be­gin.

Na ra­ming word ’n by­ko­men­de 19 000 Suid­A­fri­kaan­se mo­tor­ei­e­naars ge­raak.

Ver­skeie ver­vaar­di­gers het al dui­sen­de mo­tors wê­reld­wyd her­roep weens pro­ble­me met die Ta­ka­ta­lug­sak­ke. Dit sluit Hon­da, Toyo­ta en Nis­san in.

Daar is ’n fout met die lug­sak­ke wat kan mee­bring dat dit nie reg ont­plooi nie.

Die lug­sak­ke kan bars weens ’n fout met die op­blaas­me­ga­nis­me, wat be­te­ken men­se sal in die ge­val van ’n on­ge­luk nie be­hoor­lik be­skerm word nie.

Die mo­tor­ver­vaar­di­ger sê in ’n ver­kla­ring hoe­wel geen ab­nor­ma­le ont­plooi­ing of ge­vaar­li­ke fou­te in e­ni­ge van sy mo­tors op­ge­spoor is nie, gaan hy nie e­ni­ge kan­se vat met die vei­lig­heid van mo­to­ris­te nie.

Men­se met die spe­si­fie­ke mo­del­le kan dit in­neem en die me­ga­nis­me wat die lug­sak laat ont­plooi, sal ver­vang word. As jy on­se­ker is of jou mo­tor ge­raak word, kon­tak Ma­z­da se kli­ën­te­diens­sen­trum by 0860 069 700 of s­tuur e­pos na cu­s­to­mer­ca­re@ma­z­da.co.za.

’n Fout met die lug­sak­ke kan mee­bring dat dit nie reg ont­plooi nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.