JJ En­gel­brecht op pad te­rug na WP?

Beeld - - Sport - – S­te­phen Nell

Meer as ses jaar na­dat hy die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie die rug toe­ge­keer het om hom by die Blou Bul­le aan te sluit, is JJ En­gel­brecht dalk op pad te­rug Moe­der­stad toe. Dit is die jong­ste ge­rug oor die in­ko­pies wat die WP Rug­by­u­nie doen om sy diep­te uit te bou. Hoe­wel En­gel­brecht des­tyds vir die S­pring­bok­ke en Bul­le sen­ter ge­speel het, kan die WP en S­tor­mers hom as ’n vleu­el in­span. En­gel­brecht (28) speel tans vir die Toyo­ta In­dus­tries S­hutt­les in Ja­pan. Die kan­se is ook goed dat die C­hee­tah­vleu­els Ser­ge­al Pe­ter­sen en Ray­mond R­hu­le en die ­bin­ne­sen­ter C­lin­ton Swart Kaap toe kom, as­ook die Blou Bul­los­ska­kel Josh S­tan­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.