SA vroue het NS in vi­sier; Bel­gië slag SA mans 9­1

Beeld - - Sport - – Jo­hann de Ja­ger, fih.ch

Die Suid­A­fri­kaan­se vroue­hok­kie­span kan met ’n se­ge oor Duits­land in sy kwart­eind­stryd in die Wê­reld­li­ga­half­eind­toer­nooi van­dag om 18:00 by Wits vir die Wê­reld­li­ga­eind­toer­nooi kwa­li­fi­seer.

Die voor­ste vier span­ne kwa­li­fi­seer vir die Wê­reld­li­ga­eind­toer­nooi, wat in No­vem­ber in Auck­land, Nieu­See­land, be­slis word.

Suid­A­fri­ka het A­me­ri­ka Son­dag met 3­2 ver­ras om sy plek in die kwart­eind­ron­de van die Wê­reld­li­ga­half­eind­toer­nooi te be­spreek. ) Bel­gië het die SA mans gis­ter­aand ’n hok­kie­les ge­gee deur hul laas­te groep­wed­stryd met 9­1 te wen.

Die sil­wer­me­dal­je­wen­ner op ver­le­de jaar se O­lim­pie­se S­pe­le het bin­ne se­we mi­nu­te met 2­0 voor­ge­loop. Dit was 7­0 met rus­tyd en 8­0 voor­dat Matt Gui­se­Bro­wn van ’n straf­hoek af Suid­A­fri­ka se e­nig­ste doel aan­ge­te­ken het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.