Kurt­ley droom van All Black­toets in nu­we trui

Beeld - - Sport -

Kurt­ley Be­a­le (fo­to), veel­sy­di­ge ag­ter­spe­ler van die Wal­la­bies, is hoop­vol om aan­staan­de maand ’n te­rug­keer tot toets­rug­by teen die All Blacks te maak.

Be­a­le het in 2015 laas, in die Wê­reld­be­ker­eind­stryd, vir die Wal­la­bies ge­speel. ’n K­nie­be­se­ring het ver­hin­der dat hy ver­le­de jaar e­ni­ge toet­se speel. Hy het oor sy voor­ne­me ge­praat by die ont­ hul­ling van ’n spe­si­aal ont­werp­te trui, wat die er­fe­nis en by­drae van A­bo­ri­gi­ne­spe­lers eer. Die trui sal in die der­de B­le­dis­loe­be­ker­toets teen die All Blacks ge­dra word. Be­a­le is een van 14 A­bo­ri­gi­ne­spe­lers om toets­rug­by vir Aus­tra­lië te speel en was tra­ne­rig toe hy die trui ont­hul.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.