Mu­gu­ru­za wil nie weer in die­self­de slag­ga­te trap

Beeld - - Sport -

Gar­bi­ne Mu­gu­ru­za, Wim­ble­don se nu­we vroue­kam­pi­oen, sê sy sal haar oor­win­ning koes­ter om te keer dat sy ’n dra­ma­tie­se ver­lies aan spel­peil het – soos wat die ge­val was na­dat sy die Fran­se Ope in 2016 ge­wen het.

Die S­pan­jaard het haar eer­ste Grand Slam­ti­tel op Ro­land Gar­ros ver­o­wer toe sy Se­re­na Wil­li­ams in die eind­stryd ge­klop het, maar is daar­na in die twee­de ron­de op Wim­ble­don uit­ge­ska­kel. Sy is ook vroeg op die O­lim­pie­se S­pe­le en in die A­me­ri­kaan­se Ope huis toe ge­stuur.

Mu­gu­ru­za (23), wat Ve­nus Wil­li­ams Sa­ter­dag in die Wim­ble­don­eind­stryd ver­slaan het, glo sy weet nou hoe om so ’n oor­win­ning be­ter te han­teer en sal ver­le­de jaar se slag­ga­te ver­my.

“Ek sal pro­beer leer by my er­va­rings na­dat ek op Ro­land Gar­ros ge­wen het. Om kalm te wees en dit te ge­niet,” het sy ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.