Rushwahl Sa­maai spring die ver­ste in Ra­bat

Beeld - - Sport -

Rushwahl Sa­maai (fo­to) was eer­gis­ter­aand die e­nig­ste SuidA­fri­ka­ner wat ’n se­ge by die Di­a­mant­li­ga­at­le­tiek­by­een­koms in Ra­bat, Ma­rok­ko, kon be­haal.

Dié ver­sprin­ger het met ’n sprong van 8.35 m A­me­ri­ka se Jar­ri­on Law­son (8.33) om die eer­ste plek ge­klop.

In­tus­sen blyk dit Cas­ter Se­me­nya moet haar eer­der op die 800 m as die 400 toe­spits. Of­skoon sy in Ra­bat ’n sei­soen­bes­te tyd van 51.53 sek. ge­na­el het, was Se­me­nya nie in die­self­de klas as S­hau­nae Mil­ler­Ui­bo van die Ba­ha­mas nie. Mil­ler­Ui­bo het in ’n by­een­koms­re­kord van 49.80 ge­wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.