Ze­bra hou in styl brui­lof

Beeld - - Bruuiiddee -

’n Ge­mak­li­ke plat­te­land­se leef-styl in ’n vreed­sa­me lig­ging was nog nooit so toe­gank­lik en a­sem­ro­wend mooi nie. Ze­bra Coun­try Lod­ge is ver­steek in die dig­te Bos­veld. Dié na­tuur-re­ser­vaat van 400 ha is ’n half-uur se ry noord­oos van P­re­to-ria en g­rens aan die Di­no­keng- wild­re­ser­vaat. Dit is die eer­ste re­si­den­si­ë­le wild­re­ser­vaat in Gau­teng waar die Groot Vyf vry loop. Ze­bra Coun­try Lod­ge spog met drie lod­ges: Mou­tain Lod­ge, Bush Lod­ge en Ze­bra S­ta­bles, elk­een ge­ken­merk deur sy eie u­nie­ke at­mos­feer.Ze­bra S­ta­bles is vroe­ër werk­lik as per­de­stal­le ge­bruik en ver­groot en om­skep in 20 luuk­se en sui­te-slaap­ka­mers. El­ke ka­mer is na ’n wê­reld-kam­pi­oen in per­de­wed­ren­ne ge­noem en die deu­re lyk nog soos dié van per­de­stal­le. Met drie ont­haal­a­rea-op­sie­sen ’n eeu oue klip­ka­pel om die draai is die lod­ge e­ni­ge bruids-paar se droom. Daar is ’n keu-se tus­sen ’n A­fri­ka-ge­ïn­spi­reer-de troue in die sje­been, ’n kleur­vol­le brui­lofs­fees in die N­de­be­le Vil­la­ge en ’n styl­vol­le ont­haal in Ze­bra S­ta­bles se eie re­stau­rant. Ze­bra Coun­try Lod­ge se trou­ko­ör­di­neer­der sal ver­se­ker dat jou troue jou droom­dag be-waar­heid.Vir meer in­lig­ting be­soek le­gend­hos­pi­ta­li­ty.co.za, s­tuur e-pos na re­ser­va­ti­ons@le­gend-lod­ges.co.za of ska­kel 012 443 6700. ■ Die Le­gend Hos­pi­ta­li­ty Group gee 15 va­kan­sie­pak­ket­te weg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.