P­ret by Grand Gau­be

Beeld - - Bruuiiddee -

Die LUX* Grand Gau­be-va­kan-sie­oord is na­by die stil vis­sers-dor­pie Grand Gau­be aan die noord­kus van Mau­ri­ti­us ge­leë.

Dans in een van ver­skeie kui­er­re­stau­ran­te of kroeë saam met plaas­li­ke mu­si­kan­te en dan­sers, be­leef ’n dag­reis om die ei­land en ge­niet die nag­le­we van Grand Baie of die be­si­ge mark­te van Good­lands.

■ LUX* Re­sorts & Ho­tels borg die wen­bruid met vyf nag­te vir twee in die Bel­le Ma­re-va­kan- sie­oord. Dit sluit bed en ont­byt in.

Die naas­wen­ner kry vyf nag-te se bed-en-ont­byt-ver­blyf vir twee in die Grand Gau­be-oord. Die bruid in die der­de plek ont­vang bed-en-ont­byt-ver­blyf vir vyf nag­te vir twee in die Ta­mas­sa-oord.

■ Be­soek lux­re­sorts.com of fa­ce­book.com/lux­re­sorts, ska­kel 011 234 6524 of s­tuur e-pos na in­fo­sa@lux­re­sorts. com vir nog in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.