Kom­mu­nis­te in C­hi­na ver­bied Win­nie the Pooh

Beeld - - Front Page -

Die ge­wil­de kin­der­boek- en stro­kiespr ent­ka­rak­ter Win­nie the Pooh is in C­hi­na ver­bied. Ver­wy­sings na Win­nie is van Si­na Wei­bo, die C­hi­ne­se weer­ga­we van T­wit­ter, ver­wy­der.

P­res. Xi Jin­ping se re­ge­ring het g’n ver­dui­de­li­king ge­gee nie, maar Xi en Win­nie word al se­dert 2013 ver­ge­lyk toe ’n me­me van Xi langs Ba­rack O­ba­ma, toe nog A­me­ri­kaan­se pre­si­dent, met Pooh en Tig­ger langs­aan op so­si­a­le me­dia ge­deel is, be­rig ABC.

S­te­ve T­sang, di­rek­teur van die So­as C­hi­na-in­s­ti­tuut in Lon­den, het aan The In­de­pen­dent ge­sê die Kom­mu­nis­tie­se Par­ty het g’n sin vir hu­mor nie.

Het grap­pies soos dié ver­ge­ly­king dalk tot Win­nie se on­der­gang ge­lei?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.