Help kin­ders en wen ’n weg­breek

KORTLIKS

Beeld - - Nuus -

Met ’n sken­king van slegs R30 kan jy tot Vry­dag ver­blyf vir drie nag­te by ’n be­stem­ming van die Le­ri­ba-ho­tel­groep wen in die RSG-Beeld-Kin­der­fond­s­pro­jek.

Neem só deel:

SMS die woord PEUGEOT na 41511 (R30 per SMS) of be­taal jou sken­king by die Beel­dKin­der­fonds se bank­re­ke­ning in by Ab­sa, 4050654867, tak 632005. Ge­bruik jou naam, van en sel­nom­mer as ’n ver­wy­sing.

Die wen­ner kan kies tus­sen die Le­ri­ba Bush Lod­ge by P­ha­la­bor­wa, die Le­ri­ba Co­as­tal Lod­ge aan die K­waZu­lu-Na­tal­se noord­kus en die Le­ri­ba-ho­tel in Cen­tu­ri­on.

Die waar­de van die prys is R12 150 en dit sluit ver­blyf vir tien men­se in.

Jou deel­na­me bring jou ook in aan­mer­king om la­ter van­jaar ’n Peugeot 208 Acti­ve ry­ker te wees wan­neer die al­ge­he­le wen­ner ge­trek word.

Rig na­vrae aan 011 976 2273 of in­fo@beel­dkin­der­fonds.co.za.

Volg die Beel­dKin­der­fonds op Facebook.

▪ Dié bo­nus­prys is slegs gel­dig vir sken­kings wat van van­dag tot Vry­dag ge­doen word. Die wen­ner sal Vry­dag­mid­dag deur A­mo­re Bek­ker op T­jai­la­tyd op RSG 100104 fm aan­ge­kon­dig word.

Die ge­sog­te Le­ri­ba Bush Lod­ge in P­ha­la­bor­wa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.